- All
- FEATURED
- FOKUS
- ON FARM LEVEL
Plaaslike kunsmisbedryf ál meer afhanklik van invoere
May 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Invoere vorm ‘n al groter deel van plaaslike kunsmisverbruik. In 1993 het Suid-Afrika 23% van sy invoerbehoefte aan kunsmis ingevoer terwyl Suid-Afrika in 2013, 79% van sy invoerbehoeftes moes invoer. Amptelike syfers vir 2014 en 2015 kan nóg hoër wees (Grafiek 1). Alle ureum- en kaliumchloriedbehoeftes word […]
Bearish for too long: A brief review of domestic and global wheat market fundamentals
May 2016 WANDILE SIHLOBO, ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA en TINASHE KAPUYA, hoof: Handel en Beleggings, Agbiz South African wheat producers are approaching the planting season, with the National Crop Estimate Committee expected to release the planting intentions data on 26 April 2016. In the previous season, South African wheat pro ducers planted 482 150 hectares […]
The effects of a possible downgrade on South Africa
May 2016 SHAWN PHILLIPS, research analyst: Glacier by Sanlam A lot has recently been said in the media regarding the possibility of whether South Africa will be downgraded to ‘junk status’ by the respective rating agencies, namely Moody’s, Standard and Poor’s and Fitch. Emphasis has been placed on the implications for our stumbling economy, the […]
Prysrisikoverskansing op Safex in ‘n neutedop
May 2016 SUSARI GELDENHUYS, Senwes Graanmakelaars Sedert die deregulering van die Suid-Afrikaanse graanmark in 1996 en ‘n dramatiese verhoging in prysvolatiliteit, speel die verskansing van prysrisiko toenemend ‘n groter rol by verskeie rolspelers. Baie onsekerhede bestaan reeds en dieselfde realiteite staar produsente vir die nuwe seisoen in die gesig. Onsekerhede wat gewaspryse beïnvloed, sluit in […]
Help finansiële welstand vir jou plaaswerkers skep
May 2016 TOIT WESSELS, ledebemarking- en kommunikasiebeampte: Graan SA Graan SA en Momentum het hul sowat ‘n jaar gelede tot ‘n opwindende strategiese vennootskap verbind. Die vennootskap sal Graan SA-lede in staat stel om vir hulle en hul plaaswerkers produkte uit te neem ten einde finansiële welstand vir hul plaaswerkers in die hand te werk, […]
Expertise essential to unlock potential
May 2016 BANKIES MALAN, operations manager: Harvest Time Investment, Afgri An Afgri training and mentorship initiative, Harvest Time, has been founded to assist new era farmers with training, mentorship, financial assistance and technology. This initiative will help farming enterprises faced with seemingly insurmountable challenges to thrive. It usually is a challenge to keep a farming […]
‘n Tolhek te koop
May 2016 Beste Grootneef, Dit lyk of enigiets deesdae te koop is. Van ‘n Kabinetspos tot ‘n tolhek. ‘n Stukkie Prasa-lokomotief of ‘n lekker sappige tender is ook nie te versmaai nie. Ons Suidland se geskiedenisboek raak nou só vol kladmerke van floppe en ooreenkomste onder die tafel deur, dat jy sukkel om die teks […]
Waarheen is Suid-Afrika op pad?
May 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Oral in die samelewing word die vraag oor waarheen Suid-Afrika op pad is, indringend bespreek: Wat gaan volgende gebeur en wat staan ons te doen indien hierdie of daardie scenario gaan realiseer? Die mense is terself dertyd onseker en ontsteld. Niemand twyfel meer daaraan dat ons by ‘n […]