SA Grain January 2017

  • All
  • FEATURED
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Veranderinge by Agri SA

January 2017 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder: Graan SA Agri SA het gedurende 2016 besluit om ‘n tweede fase van herbesinning oor die toekoms te betree. Gedurende 2013 het ‘n komitee heelwat rigtinggewende aanbevelings gemaak om Agri SA beter vir die toekoms te posisioneer. Na verskeie gesprekke en debat, is die meeste van daardie aanbevelings […]

Wanneer koop jy gewoonlik kunsmis aan?

January 2017 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Kunsmis is ‘n graan- en oliesadeprodusent se grootste uitgawe. Dit kan tussen 30% en 50% van ‘n produsent se lopende produksiekoste uitmaak. Omdat kunsmispryse gedurende die jaar uitermate kan wissel, kan die tyd van aankope ‘n reuse verskil in kostebestuur en wins maak. Graan SA het die […]

Blaarsiektes op mielies: Wat hou die nuwe seisoen in?

January 2017 Blaarsiektes op mielies: Wat hou die nuwe seisoen in? RIKUS KLOPPERS, senior navorsingsbestuurder en VICKY COETZEE, plantpatoloog, DuPont Navorsing In ‘n ideale omgewing is dit moontlik om te voorspel hoe die seisoen gaan lyk en watter probleme om te verwag. Die voorkoms van peste en plae is totaal en al afhanklik van hoe […]

Boereverneukers

January 2017 Boereverneukers Beste Grootneef Die nuwe jaar waai nog vars na al die feesdae. Voorspoed ou Neef, mag die reën elke week val waar dit nodig is. Ou Neef, skelmgeit van owerstes is so oud soos die mensdom. Toe die wonderboom nog ‘n potplant was, het Oom Paul al kontrakte aan kennisse toegeken. Maar […]

Politieke risiko’s en hoe om dit te bestuur

January 2017 DAWIE ROODT, hoofekonoom: Efficient Groep Besigheid in Afrika is ‘n tweestryd. Aan die een kant is daar die wonderlike geleenthede, maar aan die ander kant is daar reuse uit dagings. Suid- Afrika is nie veel anders nie en dit sal besigheidslui baat om bewus te wees van die grootste struikelblokke. Kenmerkende uitdagings verbonde […]

A fresh approach to land reform

January 2017 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor During a debate at this year’s Agri SA congress a panel discussion on the future of land reform agreed that when it comes to successful land reform, intense negotiations and compromises are necessary. Properly managed land reform can create assets for the poor, stabilise relationships and promote development. […]

Pinpointing pesticide contamination and the damage it can do to people

January 2017 PETRO KOTZÉ, Water Research Commission (WRC) In a South African first, a Water Research Commission (WRC) study has created agricultural pesticide maps for improved risk management. As with many developing countries, agriculture remains vitally important to South Africa’s economy. Though it has decreased as a percentage of gross domestic product (GDP) over the […]

Gibberella on maize, sorghum and wheat

January 2017 Gibberella on maize, sorghum and wheat ANEEN SCHOEMAN and SONIA-MARI GREYLING-JOUBERT, ARC-Grain Crops Institute, Potchefstroom The three most important crops grown in South Africa are maize, sorghum and wheat. These crops are essential food sources (such as carbohydrates and vitamins) for humans and animals. They are also important in industrial products and therefore […]

Die gebruik van pariteitspryse vir bemarkingsbesluite

January 2017 Die gebruik van pariteitspryse vir bemarkingsbesluite LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA Pariteitspryse word gewoonlik aangewend wanneer markanalises en prystendense bestudeer word. Dit is immers belangrike konsepte – veral in die Suid- Afrikaanse markkonteks en die werking van die plaaslike mark. Dit dien ook as maatstaaf en riglyn om die tendense in […]

Recovery year

January 2017 Recovery year JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO When I think of 2017, the word ‘recovery year’ invariably comes to mind. For me there is an emotional sense of softness associated with the word ‘recovery’ – something to do with recuperating and/or recovering to a situation that was better previously. When in my heart […]