Nuwe in- en uitvoerinligting: Wat beteken dit?

Sedert die deregulering van die bemarkingswet in die laat 1990’s geld die vryemarkstelsel in die plaaslike graanmarkte. Dit het veroorsaak dat die hele dinamiek rondom die bemarking van graan vir produsente – en ook...

Nuwe heffing vir sojabone ingestel

In die internasionale graankommoditeitsmark word graanpryse bepaal deur die produksievlakke van die groot landboulande. Suid-Afrikaanse graanprodusente moet in hierdie mark kompeeer. Dit is dan ook hierdie lande wat toegang het tot die nuutste kultivars...

Relevansie van Graan SA-heffing gemeet teen ander kommoditeitheffings

In die landbou-omgewing is dit alom­bekend dat alles gemeet word ten einde goed deurdagte besluite te neem. Dit word in studiegroepe gedoen, in ekonomiese buro’s en selfs in Graan SA se verslae. Kyk gerus...

Die geloofwaardigheid van SAGIS-inligting onder die loep

“SAGIS gebruik file 13 om sy boeke te laat klop.” Hierdie was die interessante uitlating wat ‘n ruk gelede op sosiale media verskyn het – en wat beslis verdere selfondersoek binne die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens (SAGIS)...

Oesskattings in perspektief

Die doel van die Oesskattingskomitee is om betroubare, akkurate, objektiewe en onpartydige oesskattingstatistieke vry te stel tot voordeel van al die rolspelers in die sektor, inter alia, produsente, finansiële instellings, insetverskaffers, kopers, vervoer-agente, verwerkers,...

Teling-en-tegnologieheffing op sojabone: Algemene vrae en antwoorde

Waarom ’n heffing op sojabone? Vir baie lank het plaaslike sojaboonprodusente nie toegang gehad tot die nuutste GMO-tegnologie en genetika nie. Dit sal na dese verander, aangesien die sojaboonbedryf nou ’n stelsel ontwikkel het om...

Oesskattingskomitee: Noodsaaklikheid van data

Die oesskattingsproses in Suid-Afrika word deur die Oesskattingskomitee, wat deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DLBV) gefasiliteer word, uitgevoer. Die komitee is betrokke by die skattings van beide somergraan-(wit- en geelmielies, sonneblomsaad,...

Groot deurbraak vir sojaboonbedryf: Só werk die heffing

Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye het op 22 Junie vanjaar ‘n statutêre heffing op sojabone goedgekeur, waarvolgens saadmaatskappye vergoed kan word vir hul prestasie in die sojaboonsaadmark. Die heffing wat ingesamel word,...

Levy to help improve breeding of self-pollinated crops

'The agricultural industry cannot be self-sufficient when 70% of wheat and 80% of soybeans are planted with farm-saved seed. This will lead to less investment in new cultivars and breeding programmes, which will, in...

LATEST EDITION