Graan SA beding nuwe voordeel vir lede
Suid-Afrika het een van die mees diverse, modernste en produktiefste landbousektore in Afrika. Suid-Afrikaanse produsente neem leiding met die implementering van tegnologie en die verhoging van produktiwiteit. Verskeie aspekte plaas druk op die winsgewendheid...
Ryk geskiedenis plavei die toekomspad
Graan SA se werksessie met oud-Raadslede wat in April op NAMPO Park aangebied is, het nie net strategiese rigting gegee vir die pad vorentoe nie, maar was ook ’n kragtige herinnering aan die ryk...
’N GEWONE PLAN? Nee, ’n boereplan!
Die Boereplanne-kompetisie lok jaarliks groot belangstelling by die NAMPO Oesdag. ’n Totale prysgeld van nagenoeg R50 000 is vanjaar op die spel.
Donald Brink, verkoopsbestuurder by Omnia, sê dat Bertus Goosen, ’n gereelde deelnemer van...
GESONDE GROND BETEKEN SKOON VLEIS
Sestien jaar gelede was wind- en watererosie die rede hoekom Danie Slabbert, produsent in die Reitz-omgewing, besluit het om sy konvensionele boerderypraktyk van koers te laat verander. Dit was die begin van skoon word:...
VOORWAARTS MARS!
Gedurende die pas afgelope Kongres was daar skommelinge in Graan SA se bestuur nadat Derek Mathews na vyf jaar die voorsitterstoel aan Richard Krige, graanprodusent van Caledon, oorhandig het. Die portefeuljes van visevoorsitterskap word...
SOILL kry spesiale dankie vanaf Graan SA
Graan SA het tydens sy jaarlikse Kongres hulde gebring aan SOILL vir sy bydrae om kanola sedert 1993 as alternatiewe kontantgewas in die Suid- en Wes-Kaap te vestig.
Opbergings- en verwerkingsfasiliteite word as rugsteun vir...
Hoë vlak van invordering is ’n mikpunt
“Dit is van kardinale belang vir Graan SA en sy voortbestaan om ’n hoë invorderingspersentasie te behaal en om uiteindelik die bedryfsheffing te verlaag,” het Richard Krige in sy hoedanigheid as voorsitter van die...
Wegbreeksessies gee geleentheid vir indringende gesprekvoering
Tydens Graan SA se jaarlikse Kongres op NAMPO Park word tyd ingeruim vir wegbreeksessies vir die onderskeie kommoditeite waartydens bedryfsaangeleenthede indringend bespreek word. Hier is van die sake wat aandag geniet het:
Somergraangewasse
Mielies
Logistiek en vervoer
Verwikkelinge...














