Die sesde NAMPO Kaap SLAAN ’N SES VIR LANDBOU
Vanjaar het die lewendige atmosfeer tydens die sesde NAMPO Kaap produsente gehelp om weer moed en inspirasie te kry te midde van ongunstige weertoestande wat in die winterreënvalproduksiestreek geheers het. Dit is duidelik dat...
Uitstallers sê hul sê oor NAMPO Oesdag en NAMPO Kaap
Die terugvoer van uitstallers oor NAMPO Oesdag en NAMPO Kaap 2025 toon weer eens dat hierdie tipe landbou-uitstallings die hartklop van Suid-Afrika se landbousektor bly. Uitstallers het die gehalte van besoekers, die vlak van...
Legal exemptions for agricultural vehicles and equipment explained
The legislation applicable to agricultural equipment, haulage tractors, mobile cranes and other industrial equipment is covered by the National Road Traffic Act of 1996 and Regulations (NRTA).
This equipment includes drilling machines, mobile cranes, forklifts,...
Feedback on SACTA’s annual stakeholder engagement meeting
In South Africa, the Marketing of Agricultural Products Act (Act 47 of 1996) provides for the application of a statutory levy on certain crops. A non-profit company, the South African Cultivar and Technology Agency...
Protect your farm by protecting your employees
Farming is often described as the backbone of South Africa’s economy. But behind every harvest are the people who make it happen: the men and women who plant, pick, and pack, who tend orchards...
TAP4IMPACT – vir voedselsekerheid en landelike veiligheid
Dit is wêreldwyd ’n erkende feit dat landelike en boeregemeenskappe die hoeksteen van voedselsekerheid is. Tog word die veiligheid en sekuriteit van hierdie gemeenskappe in Suid-Afrika toenemend bedreig, ’n krisis wat nie net produsente...
BOEREGEMEENSKAP herstel paaie na verwoestende vloede
Wanneer ’n gemeenskap se paaie verspoel of verweer en noodsaaklike dienste tot stilstand kom, is dit dikwels die produsente wat die meeste het om te verloor en wat eerste ’n plan maak. Só het...
Graanprodusent van die Jaar – finaliste bekendgestel
Graan SA vier vanjaar vir die 24ste keer uitnemendheid in die graanbedryf in die vorm van die gesogte Graanprodusent van die Jaar-toekenning. Die drie finaliste is sopas deur Graan SA aangekondig – en 2025...
Graan SA help lede met PCO-SERTIFISERING
Die regulering van landboumiddels in Suid-Afrika het oor dekades ontwikkel om die veilige gebruik van gevaarlike chemikalieë in die landbousektor te verseker. Die grondslag is gelê met die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en...















