Wanneer familie saam boer

Deel 5 – Oorwin persepsies en floreer Die laaste onderwerp in die reeks oor familie wat saam boer, handel oor finansiële risiko’s wat uniek aan familieboerderye is. Soos dit is hou boerdery vele finansiële risiko’s...

Legal exemptions for agricultural vehicles and equipment explained

The legislation applicable to agricultural equipment, haulage tractors, mobile cranes and other industrial equipment is covered by the National Road Traffic Act of 1996 and Regulations (NRTA). This equipment includes drilling machines, mobile cranes, fork...

Digital agriculture platforms in support of biosecurity

Pests and diseases of crops have the potential to impact a producer’s yield and may affect trade depending on the quarantine status of that pest or disease. Therefore, effective monitoring and surveillance of the...

Konstitusionele Hof bied sekerheid vir waterreghouers

Die Konstitusionele Hof het onlangs beslis dat water­reghouers wel daarop geregtig is om sodanige regte oor te dra ooreenkomstig die bepalings van die Nasionale Waterwet (Wet Nr. 36 van 1998). Die uitspraak het verder...

Graandiefstal ’n groeiende probleem

Die waarde van graan het oor die afgelope vyf jaar aansienlik toegeneem en ongelukkig het misdadigers groter belangstelling in graandiefstal begin toon. Die diefstal van graan hou nie net verband met die oesseisoen van...

JP Meintjes: spesialisering sy sleutel tot sukses

JP Meintjes, een van die Graanprodusent van die Jaar-finaliste van 2022, en sy vrou, Esri, boer in die Viljoenskroon-area. JP is ’n mielieprodusent wat ook ’n klompie vee op die uitvalgedeeltes van die plaas...

Researchers discuss the effect of climate change on grain production

A panel discussion on climate change and its impacts on our past, current, and future research trends was held as part of the second National Grain Research Programme (NGRP) research day at Stellenbosch University...

Reitz se landboudag ’n groot sukses

Hoërskool Reitz het op 21 April hul tweede Jeug-en-Landboudag aangebied waar jongmense meer oor vele aspekte van die landbou te wete kon kom. Anneke Smith, wat met die reëlings gemoeid was, sê die doel van...

Navorsing verbeter doeltreffendheid op plaasvlak

Die landbousektor is soortgelyk aan ander bedrywe wanneer dit kom by produksieprosesse, voorsienings­kettings, fasiliteituitlegte en mensehulpbronbestuur en benodig meer bedryfsingenieurs wat toegepaste navorsing doen om praktiese waarde op grondvlak toe te voeg. Uitdagings is ook...

Buiteland wink vir dié wat landbou neem

Hoërskole begin toenemend om landboustudierigtings aan te bied en vele van hulle doen dit in same­werking met organisasies in die privaat sektor. So het Hoërskool Martin Oosthuizen hande met Raisins SA gevat om ’n wynakademie...

LATEST EDITION