Can too much of a good thing ever be bad?
August 2017
Jannie de Villiers, CEO
I really grew up poor. There was always enough to live from but almost never too much. Nevertheless, somewhere in my life my mother taught me the lesson of ‘too...
Om afskeid te neem
July 2017
Beste Grootneef
Onlangs breek ek ‘n broodjie met ‘n buurman wat ʼn volle kwarteeu aan sy boerdery gewy het en nou besluit het om klaar te maak en aan te beweeg.
So met die uitruil...
Hou vas aan die waarhede
July 2017
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder
Ek het die afgelope week bewus geword van die hoeveelheid leiers in landbou en die samelewing wat tans deur ‘n uitdagende tyd in hul lewens gaan. Dit was amper...
Hold on to the truths
July 2017
JANNIE DE VILLIERS, CEO
The past week I became cognisant of the number of leaders in agriculture and society who are currently experiencing a challenging time in their lives. It was almost as if...
The season must change now
June 2017
JANNIE DE VILLIERS, CEO
It is a dusty time of the year. In the south the producers are planting in the dust and in the north harvesting is in full swing.
In Bloemfontein (It’s Time)...
Die seisoen móét nou draai
June 2017
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder
Dit is ‘n stowwerige tyd van die jaar. In die suide plant die manne in die stof en in die noorde word daar gestroop.
In Bloemfontein (It‘s Time) het ons...
Bly jy of gly jy?
June 2017
Beste Grootneef
In die goeie ou dae het jy deur die Vrystaat gery en net nou en dan ‘n verkeersberig oor die draadloos gehoor. Meestal was dit oor ‘n trop beeste op die pad...
The truck eventually stops in front of your door
May 2017
JANNIE DE VILLIERS, CEO
With all the developments in the political arena, it is clear that the politicians’ balance sheet is actually worse than that of grain growers. Junk status is a clear message...
Die rommelhoop
May 2017
Beste Grootneef
Soos Buurman altyd sê: Arm en lelik is niks, maar onnosel...Daarvoor is daar nie pille nie. Oral hoor jy van ‘n gerommel en gerugte van rommel. Dit is nou nie Rommel in...
Die lorrie stop uiteindelik voor jou deur
May 2017
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder
Met al die verwikkelinge op die politieke terrein, is dit duidelik dat die politici se balansstaat swakker as saaiboerdery s’n is. Rommelstatus is ‘n duidelike boodskap dat jy, gemeet...