Dit gaan ’n harde seisoen wees
March 2018
JANNIE DE VILLIERS, HUB
Optimaliseer jou winsgewendheid en nie noodwendig jou opbrengs nie. Is dit waar ons nou met graanproduksie staan? Die landboutoestande is oor die algemeen goed, alhoewel die seisoen laat is en...
Now it’s ‘hands in the scrum’
February 2018
JANNIE DE VILLIERS, CEO
The year is going ahead full steam. The combination of prices and climate has once again presented producers with a unique set of circumstances. The other day one of the...
Dit is nou “hande in die skrum”
February 2018
JANNIE DE VILLIERS, HUB
Die jaar is volstoom aan die gang. Die kombinasie van pryse en klimaat het weer eens ‘n unieke stel omstandighede vir produsente tafel toe gebring. Een gesoute produsent uit die...
Die blou koek
February 2018
Beste Grootneef
Kerstyd se persente is lankal vergeet, opgeëet of in ‘n kas gepak. Nuwejaar tot Kersfees is immers nie dieselfde as Kersfees tot Nuwejaar nie.
Die een Krismis-geskenk wat ons egter bybly, is die...
Hoe steel mens ‘n lamppaal?
January 2018
Beste Grootneef
Die ander dag hoor ek die hoogste burger van die Goudstad murmureer oor lamppale wat weg is. Net so in die vergetelheid weg – asof die paal nooit sy staan op die sypaadjie...
Fokus op dít waaraan jy iets kan doen
January 2018
JANNIE DE VILLIERS, HUB
Wat gaan 2018 vir ons as graanprodusente en as landsburgers inhou? Ek wonder nogal wat ons sou gedoen het as ons van ‘n paar van die onsekerhede vooraf geweet het...
Focus on those things you can do something about
January 2018
JANNIE DE VILLIERS ,CEO
What will 2018 hold for us as grain producers and citizens? I wonder what we would have done had some of the uncertainties been known to us in advance – would...
How do we go forward?
December 2017
JANNIE DE VILLIERS, CEO
The year has run its course. Record crops in the north and a drought crisis in the south. And then there is also a highly emotional flare-up of farm murders...
Hoe nou vorentoe?
December 2017
JANNIE DE VILLIERS, HUB
Die jaar het uitgeloop. Rekordoeste in die noorde en ‘n droogteramp in die suide. Dan is daar ook ‘n hoogs emosionele vlaag van plaasmoorde wat almal ontstig. Die leierskap gaan...