SA Grain July 2015

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

In Memoriam: Dr Bart Lombard

July 2015 — prolific wheat breeder KLAUS PAKENDORF, extraordinary professor: Department Genetics, University of Stellenbosch Dr Bart Lombard was born on 12 January 1936 on a Swartland wheat farm in the district of Malmesbury, and passed away on 30 April 2015 at the age of 79 years. A brief career history In 1961 he completed […]

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

July 2015 — JP Meintjes van Viljoenskroon ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Mnr JP Meintjes van die plaas Kruispan in die Viljoenskroon-distrik verwag van sy werkers om betroubaar en presies in hulle werk te wees. SA Graan/Grain het by Meintjes gaan aanklop om uit te vind wat die belangrikste arbeidspraktyke is waarop hy klem lê in […]

Graanmark-oorsig

July 2015 — 17 Junie 2015 WANDILE SIHLOBO, ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Suid-Afrika hierdie jaar ‘n netto invoerder van mielies: Van waar kan ons potensieel witmielies invoer? Die skrif is teen die muur dat Suid-Afrika hierdie jaar ‘n netto invoerder van graan gaan wees ná ‘n ernstige droog te in talle mielieproduserende gebiede van die land. […]

Die afgelope seisoen in retrospeksie

July 2015 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Die 2014/2015-produksiejaar is afgehandel. Niks kan meer aan die produksie verander word nie, maar dit is belangrik dat elke produsent terugkyk om probleme wat gemaak is, te identifiseer sodat dit in die toekoms reggestel kan word. Met behulp van ‘n opname by verskeie verteenwoordigers asook landboukundiges regoor die […]

Conservation agriculture: Part 16

July 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 16th in a series of articles highlighting a specific pasture crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA) based […]

Kunsmis: Goed of sleg vir mikrobiese gemeenskappe en erdwurms?

July 2015 CHARNÉ MYBURGH, LNR-Instituut vir Graangewasse Tot onlangs nog is slegs gefokus op die fisiese en chemiese aspekte van grondkunde, maar nie op die biologiese aspekte nie. Erdwurms en grondmikroörganismes is egter baie belangrike rolspelers in gesonde grond. Die grondstruktuur word verbeter wanneer erdwurms tonnels grawe op soek na voedsel deurdat hulle die gronddeeltjies […]

Die gebruik van “gesonde verstand”-beginsels vir die bestuur van grondsuurheid

July 2015 PIETER HAUMANN, voorheen van Grasland Ondernemings en direksielid van Fertasa Daar bestaan enkele aspekte rondom grondsuurheid en bekalking wat tot verwarring en konflik kan lei. Land boukundiges in die Hoëveld se droëlandgraanproduksiegebiede gebruik merendeels pH(KCl) om kalkbehoefte te bepaal. In KwaZulu-Natal word gebruik gemaak van persentasie suurversadiging. Daar word beweer dat gronde onnodig […]

Bewaringsboerdery: Organiese materiaal – die basis van grondkwaliteit

July 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse Bewaringsboerdery het voor- en nadele. Een van die belangrikste voordele wat dit vir boerdery as ‘n besigheid in hou, is die kleiner belegging in trekkers en implemente. Trouens, ‘n afname in die benodigde belegging in trekkers, is tipies 65% en in sommige gevalle selfs meer. Die besparing is […]

Bemesting: Wanneer is hoeveel nodig?

July 2015 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Vir enige gewas om optimaal te produseer, moet die nodige bemestingstowwe altyd op die regte tye beskikbaar wees. Watter bemestingstowwe is dus die belangrikste, hoe werk hulle en wanneer moet die bemestingstowwe vir die plante beskikbaar wees? Die hoof makro-elemente wat algemeen deur ‘n plant benodig word, is […]

Bemesting van mielies — waar, wanneer en hoekom?

July 2015 ANDRÉ LABUSCHAGNE en KOBUS VAN ZYL, landboukundiges: Omnia Kunsmis Met die onlangse droogtes en swakker opbrengste asook die koste-knyptang wat al hoe harder knyp, is produsente gedwing om elke dag meer effektief te wees en te verseker dat alles wat op die plaas gedoen word, ‘n verskil maak. Omdat insette soos diesel en […]

Fotobeeld van die Graan SA NAMPO Oesdag 2015: Deel 2

July 2015 Estie de Villiers, Elmarie Helberg, Louise Kunz en Adri Theron, SA Graan/Grain medewerkers        Publication: July 2015 Section: Grain SA

Wat het van ons land geword?

July 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Ek sit nou die aand in die nuusateljee in Pretoria en wag vir die nuusleser in Johannesburg se onderhoud met my. Die hoofnuus gaan oor ons president se behuising en die koste daaraan verbonde en wie daarvoor moet betaal. Daarna volg die storie van vermoedelike omkoopgeld wat Suid-Afrika […]

Samesyn in ‘n biertuin

July 2015 Beste Grootneef Ou Neef, ek sit die anderdag in NAMPO se biertuin en luister hoe die manne by die tafel langs my visvangstories uitruil. Die een storie wat oral opduik, maak nie saak in watter biertuin jy sit nie, is oor Vaaldam se groot babers. “Nee,” sê die een ou, “duikers wat die […]