SA Graan Mei 2019

  • All
  • INPUT & PRODUCTION
  • MARKETING
  • NEWS
  • SPONSORED CONTENT

Pioneer se nuwe droëlandkultivar wys sy staal

Betroubaarheid, stabiliteit en veral aanpasbaarheid van nuwe kultivars is van uiterste belang vir suksesvolle mielieverbouing. In ’n omgewing van konstante nuwe agronomiese benaderings en as gevolg van die on­voorspelbaarheid van klimaat (reën en temperatuur) word gemoedsrus ernstig beproef. Beperking van risiko is om die beheerbare te beheer – en dit raak toenemend belangrik. Beheerbare faktore […]

Exceeding customer expectations through manufacturing excellence and innovation

AGI is a global expert in providing farmers, processors and commercial customers with the right equipment and customised engineering solutions to produce, protect and deliver the world’s grain, fertilizer, seed, rice, feed and food supplies. For over 30 years, AGI’s Europe, Middle East, and Africa (EMEA) division has been focused on providing solutions that meet […]

BEMESTING: slaggate in interpretasies en aanbevelings

’n Teken van die inligtingsera waarin ons leef, is die feit dat produsente goed ingelig is. In ’n oogwenk word inligting vanaf webtuistes bekom. Dit bring mee dat ’n produsent sommer self ’n paar berekeninge kan maak oor bemesting. Die inligtingsera bevat egter ’n klompie slaggate waarvan gebruikers bewus behoort te wees. Insig in die […]

Bio Charge improves plant vigour and growth

Bio Charge is a unique in-furrow product designed to improve microbial activity in the soil, improve soil structure, improve stress tolerance, and ultimately improve plant vigour and growth. Bio Charge contains fish hydrolysate, condensed molasses solubles (CMS), seaweed extract, and plant nutrients and has been formulated to optimise and synergise the benefits of these different […]

HOE LYK GRAANGEWASSE SE RUILVOET IN 2024?

Inflasie is die toename van pryse oor ’n tydperk en kan breedwerpig beskou word as ’n maatstaf om die toename in pryse of in lewenskoste oor ’n tydperk in ’n land aan te dui. Elke jaar eis inflasie sy tol op verbruikers se rand en sent en neem die pryse van produkte toe. Soos wat […]

Die impak van werklike VRAAG EN AANBOD op plaaslike graanpryse

17/09/2024 Suid-Afrika se graanmarkte het eers in 1997 as ’n vrye mark begin funksioneer toe die Wet op die Bemarking van Landbouprodukte uitgevaardig en markte gedereguleer is. Dit het beteken dat markdeelnemers soos produsente, handelaars en verwerkers moes reageer op fundamentele kragte wat prysbepaling beïnvloed. Prysbepaling kan op twee ma­niere gemonitor word: tegniese analise en […]

OU KUNSMISPRAKTYKE moet by NUWE WERKLIKHEDE AANPAS

Die meeste navorsing wat huidige kunsmispraktyke vir somergrane ondersteun, dateer uit die laat 1990’s en vroeë 2000’s, terwyl kultivars en landboupraktyke sedertdien in talle opsigte handomkeer verander het. Daar is ’n dringende behoefte aan wetenskaplike, stelselgebaseerde navorsing oor kunsmistoediening en algehele voedingstofbestuur vir somergewasse om bestaande aanbevelings oor kunsmistoediening te herevalueer. Dit was die gevolgtrekking […]

Hoe kies ’n mens tussen chemiese en meganiese onkruidbeheer?

Onbeheerde onkruid – veral in die beginstadium van ’n gewas – is ’n kritieke aspek wat tot groot opbrengsverliese kan lei. Dit maak nie regtig saak of die onkruid chemies of meganies beheer word nie – wat saak maak is dat die onkruid tydens plant en vir ten minste ses weke daarna dood moet wees […]

Maximising sunflower yield with strategic planting times

Sunflower is a versatile crop that thrives in various climates and soil types, and which is known for its high yield and adaptability. While sunflowers can withstand moderate drought due to their deep root system, the plants are sensitive to drought and heat stress during the flowering and grain-filling stages. Environmental factors such as air […]

Will genome editing replace conventional plant breeding?

What if we could cure cancer? Use a pair of scissors to cut out that cancer-causing gene? Well, maybe we can. A genetic system called CRISPR-Cas9 was developed that allows us to edit gene sequences. The CRISPR-Cas9 system is derived from bacteria and uses the bacterium’s unique ability to make a cut in a gene […]