SA Grain April 2019

  • All
  • INPUT & PRODUCTION
  • MARKETING
  • Sponsored Content None

Vroeë SONNEBLOM kan baie voordele vir produsente inhou

Sonneblom is een van die somergewasse wat die minste sensitief is vir plantdatum en daarom kan die gewas met groot sukses vroeg én laat in die hoofproduserende sonneblomgebiede aangeplant word. Suid-Afrika se somersaaigebiede plant jaarliks ongeveer 550 000 tot 600 000 ha sonneblom, waarvan die grootste gedeelte normaalweg in Januarie aangeplant word. Die vraag moet […]

Risiko van saadtekorte verg langtermynoplossing

’n Tekort aan kanolasaad vir die 2024/­2025-produksieseisoen, het weer eens die kollig laat val op die risiko om uitsluitlik op die beskikbaarheid van ingevoerde konvensionele saad vanuit Australië staat te maak,” sê Corné Louw, hoof van Toegepaste Ekonomie en Lededienste by Graan SA. Volgens Louw het die tekorte ontstaan omdat Australië beide konvensionele en geneties […]

Climate’s effect on Swartland canola production

In addition to soils, agro-chemical inputs and management, dryland canola production potential is highly influenced by climatic factors such as temperature, carbon dioxide (CO2) concentration, and rainfall amount and distribution. In the Western Cape, information on the climate drivers of canola growth and seed production can help to decrease the yield gap by identifying current […]

INVOERTARIEWE OP KORING: WAT PRODUSENTE MOET WEET

02/08/2024 Gedurende die vroeë 2000’s was Suid-Afrika in staat om self te voorsien in die meerderheid van ons plaaslike koringvraag, soos gesien in Grafiek 1. Hierdie selfvoorsiening het egter beduidend afgeneem oor die afgelope dekade – met invoere wat gevolglik aansienlik toegeneem het. Daar is verskeie redes hiervoor, maar een van die grootste bydraers is […]

Plaaslike sorghum teen ’n internasionale maatstaf

In die lig van groeiende druk op voedselproduksie en veran­derende klimaatsomstandighede, kan sorghum ’n toenemend belangrike rol in Suid-Afrika se landbou- en voedselsektor speel. Hierdie vergelykende studie fokus op die huidige stand van sorghumproduksie in Suid-Afrika, vergelyk dit met internasio­nale standaarde en beste praktyke en identifiseer ook sleutel­areas vir verbetering en innovasie. Deur ’n omvattende […]

Experimental sorghum varieties show promise

With an increasing human population, levels of hunger and malnutrition have remained a major problem in many parts of South Africa. The cultivation of crops with good nutritional value like sorghum can form part of the solution to this problem. Sorghum is proven to be among the most resilient food security crops, as it possesses […]

Wat Graan SA se sorghumproewe vir 2023/2024 onthul

So aan die vooraand van ’n hele dekade se sorghumproewe, word daar nie net gekyk na die 2023/2024-seisoen nie, maar ook na die vorige agt seisoene op sekere van die lokaliteite. Graan SA se sorghumproefprojek vind plaas in samewerking met sorghumsaadmaatskappye (Agricol,­ Lima Grain Zaad, Corteva, AGT Foods Africa en Advanta) en produsente. Die doel […]

DATA ON PRODUCER DELIVERIES compared to crop estimates

The matter of actual producer deliveries and the estimates provided by the Crop Estimates Committee (CEC) has always been a talking point and is, in some cases, still causing confusion within the industry. It is important to understand that the South African Grain Information Service (SAGIS) is mainly reporting on the historical movement of grain […]

Waarom sojabone plant?

Alle produsente streef daarna om benewens goeie opbrengste ook optimale wins per hektaar te behaal. Jarelange monokultuurpraktyke het egter op die lange duur nadelige gevolge gehad. Waar siekte- en plaagbeheer aanvanklik makliker was, veroorsaak moeilik beheerbare onkruide en insekte vandag groot kopsere. Een van die oplossings is om verskillende gewasse in ’n wisselboustelsel in te […]

GROEN PITTE se effek op PERS VAN SOJABONE

Groen sojabone is bone wat geoes word voordat hulle ten volle volwassenheid bereik het. Dit kan ’n noemenswaardige impak op die sojaboonekstraksieproses hê, veral as daar gekyk word na olie- en proteïenekstraksie. Hier is ’n paar sleutelaspekte: Laer olie-inhoud Groen sojabone het tipies ’n laer olie-inhoud in vergelyking met volwasse sojabone. Dit beteken dat groen […]