SA Grain July 2022

  • ALL
  • COLUMNS
  • EDITORIAL
  • INPUT & PRODUCTION
  • MARKETING
  • NEWS
  • SPONSORED CONTENT

Graan SA en Alfa expo vat hande vir ‘n ekspo soos min

Na breedvoerige gesprekvoering het Graan SA en ALFA reeds in 2019 besluit om hande te vat en ‘n nuwe ekspo op die landboukalender te plaas. COVID-19 het egter dié planne vir twee jaar op ys geplaas. Die twee grotes in die bedryf gaan vanaf 29 September tot 1 Oktober 2022 die heel eerste NAMPO ALFA Lewendehawe-, Jag en Buitelewe-ekspo aanbied op NAMPO Park net buite Bothaville. Die lewendehawe bedryf in Suid-Afrika is aan die groei en vorm ‘n belangrike deel van die plaaslike ekonomie. Hierdie groei was duidelik sigbaar in die feit dat ALFA oor ‘n vier jaar periode gegroei […]

GM-vrye graanmark – Quo vadis?

Hoewel 81,7% van die totale mielie-aanplantings en meer as 90% van die totale sojaboonaanplantings in die 2019/2020-plantseisoen geneties ge­manipuleerde oftewel GM-tegnologie bevat het, is daar aanduidings dat die GM-vrye mark ’n oplewing beleef het in 2018 en 2019. Dit is volgens ’n Mielietrust-verslag deur die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) vir die 2018/2019- en die 2019/2020-produksieseisoene. Die verslag toon dat GM-mielie-aanplantings in die 2017/2018-seisoen 84,5% van die totale mielie-aanplantings verteenwoordig het. Die rede vir die daling in die aanplantings kan toegeskryf word aan minder GM-geelmielies wat in die 2018/2019-seisoen geplant is. Volgens die Suid-Afrikaanse Nasionale Saadorganisasie (SANSOR) se syfers […]

Samewerking sterk beklemtoon tydens NAMPO-gesprekke

Ek is nou reeds ’n dekade lank betrokke by die Nasie in Gesprek-besprekings tydens Graan SA se NAMPO Oesdag. Hierdie gesprekke gee ’n baie goeie idee van die temas wat jaarliks vir landbouers belangrik is en bepaal dan ook sommer hul gemoedstoestand. Teen hierdie agtergrond moet ons onthou dat NAMPO nie gedurende die COVID-grendeltydperk plaasgevind het nie en dat daar dus nie Nasie in Gesprek-besprekings in 2020 en 2021 was nie. Wat vir my uitstaan as ek hierdie jaar se gesprekke met dié van vorige jare vergelyk, is dat die klem verskuif het van onderwerpe soos “onteiening sonder vergoeding” en […]

Hoë insetpryse – wees voorbereid en bestuur dit self

Produsente in die somersaaigebied het oor die algemeen die laaste paar jaar goeie landboutoestande beleef. Daar was ongelukkig areas waar dit nie die geval was nie, met sommige produsente wat droogtes beleef het, terwyl ander hul oeste weer weens te nat toestande verloor het. Vanjaar het plantsiektes ook ’n beduidende rol gespeel om verwagte inkomste op die plaas betekenisvol te verminder. Gegewe uiters hoë produksiekoste ondervind van hierdie produsente ernstige finansiële probleme. Die eerste vraag moet wees wat hierdie probleme werklik veroorsaak het. Die tweede vraag is hoe omvangryk die probleem is en laastens wat hieraan gedoen kan word. Dit […]

Proper preparation prevents poor performance

‘Be always prepared to face the unexpected, because it is your ability to deal with the circumstance that determines your capability.’ These words by Rajiv Rain, chairman of GQG Partners, an independent asset management firm, ring true for Petrus Ranko Tsotetsi (55) who farms on Die Bult, his father’s 316-ha farm in the Thabo Mofutsanyane District near Kestell in the Free State. One of the biggest agricultural lessons he has learned over the years is the importance of planting on time, but he has also realised that even if you do everything right, you cannot predict and plan ahead for […]

Lugbespuiting: Hanteer tenks en kanne só

Produsente is welbekend met die regulatoriese prosedures wanneer plaag- of insekdoders met trekkers op landerye gespuit word, maar hoe werk dit in die geval van lugbespuiting? Dr Gerhard Verdoorn, bedryfs- en rentmeesterskapbestuurder by CropLife SA, sê die landbouer gee die opdrag aan die lugbespuiting­onderneming om landerye te bespuit. Hy voorsien die vars water en insek- of plaagdoder en is, met die hulp van sy gewasadviseur, verantwoordelik vir die meng daarvan in die vliegtuig se spuittenks. Dit is veral noodsaaklik om te bepaal of die plaag- of insekdoder wel via lugbespuiting toegedien mag word. Chris van den Berg (Van den Berg […]

Dr Ntladi has great plans for groundnut breeding in SA

Since his appointment as researcher: Groundnut Breeder at the Agricultural Research Council (ARC) in August last year, Dr Solomon Ntladi has not let the grass grow under his feet. Being previously employed in the private sector – in companies like AB InBev – and working in several African countries, Dr Ntladi is well aware of the value chain and its impact on society. First on his list was to tackle the depleted infrastructure at the ARC premises in Potchefstroom. Through various role-players he arranged for the glass house and cool rooms to be updated in order to run a proper […]

Het kunsmisprys sy piek bereik?

Produsente gaan tans gebuk onder van die hoogste kuns­mispryse wat al ooit plaaslik beleef is. Aangesien kunsmis verantwoordelik is vir tussen 30% tot 50% van ’n produsent se insetkoste, is dit pryse wat Graan SA baie intensief monitor. Deur hierdie pryse dop te hou, kan ons meet of plaaslike produsente die regte prys vir kunsmis betaal. Dit help ook om deursigtigheid in die mark te verseker sodat produsente ingeligte aankoopbesluite kan neem en dit skep verder kompetisie in die mark. In die proses dra dit daartoe by om die produsent so winsgewend moontlik op sy plaas te hou. Faktore wat […]

Beste praktyk vir toedien van landboukalk op suurgronde

Met die hoë insetkoste van graan moet produsente baie aandag aan doeltreffendheid en effektiwiteit gee. Die bekalkingsproses word nie hiervan uitgesluit nie. Die effektiwiteit van landboukalk word in ’n groot mate deur die volgende faktore bepaal: Suiwerheid. Fynheid (kalk moet so fyn as moontlik wees). Korrekte uitstrooi en deeglike vermenging met die grond. Nat grond help die werking aan. Al hierdie vereistes is belangrik om grondsuurheid teen te werk. Die derde punt is egter van deurslaggewende belang, aangesien landboukalk glad nie of baie min self in die grond kan beweeg. Dit maak nie saak hoe fyn of suiwer die kalk […]

Kennis van kwaliteitsvereistes maak keuse van bronne maklik

Daar is baie kalkbronne in die land en elkeen het sy eie sterk- en swakpunte. Kalk wat produsente koop word deur Wet Nr. 36 van 1947 gereguleer en bekalkings­produkte moet in staat wees om grondsuurheid te neutraliseer. Daar word dus beide chemiese en fisiese vereistes aan die verskillende bronne gestel waaraan voldoen moet word en hierdie inligting moet aan produsente verskaf word as daar enige navrae is. Dié inligting is van uiterste belang om tussen die verskillende bronne te kan kies. Kalkkwaliteitparameters sluit die volgende in: Chemiese vereistes Kalsiumkarbonaat-ekwivalent (KKE) in soutsuur. KKE in hars waar swakker suur gebruik word. […]

Biostimulants reduce the use of inorganic fertiliser

In relation to other sectors, the agricultural sector contributes significantly to the South African economy. Recently, this sector showed a rapid growth despite COVID restrictions and therefore, the importance of the agricultural sector should be acknowledged. The main industries driving the agricultural sector – and invariably partly driving the South African economy – include the livestock, fruit, horticulture, sugarcane and grain crop industries. Grain crop production contributes to more than 30% of the total gross value of agricultural produce. These crops are South Africa’s most important food crops that occupy more than 60% of hectares that are under cultivation. Apart […]

An investment in SA seed treatment capability

Corteva Agriscience officially opened its Centre for Seed Applied Technologies (CSAT) laboratory in Rosslyn, Pretoria on 5 May. This modern facility is one of only six worldwide and will focus specifically on recipe development and safety testing of seed applied solutions. The site will also be integrated into Corteva’s global CSAT network and is strategically positioned to meet the ongoing demands of grain producers across Africa and the Middle East, ensuring that they have access to high-quality seed and better field performance. Seed treatments involve the application of chemical or biological substances, such as fungicides or insecticides, directly to the […]

Dit is koud op Mars

Beste Neef Junie en Julie se skraal wintersdae het die koue diep laat byt. Soggens was daar ’n yslagie oor die krippe wat eers na tien in die oggend skietgegee het. Die suidewind, al die pad van die Maluti’s, het grassade laat buig en wieg. Maar wanneer die son gesak het, het die wind gaan lê. En dan kon jy die sinkplate op die dak hoor kraak soos die grade sonkrag algaande minder geraak het totdat die kwik by vriespunt loop lê het. Met eerste lig soggens was die nag se ryp soos as oor die vlei gestrooi. Dit was […]

De Ruyter praat prontuit oor beurtkrag by Agbiz-kongres

Met die uitdagings wat beurtkrag aan die land se ekonomie en spesifiek aan landbou stel, was almal se ore gespits om te hoor watter lig Eskom se groep- uitvoerende hoof, André de Ruyter, by die Agbiz-kongres by Sun City hierop sou werp. Tydens die kongres op 22 tot 24 Junie het fase 2-beurtkrag gegeld. Pas na die kongres is fase 4-beurtkrag aangekondig weens onwettige stakings deur werknemers by verskeie van Eskom se kragstasies. Op 28 Junie is fase 6-beurtkrag in werking gestel. De Ruyter het prontuit gepraat oor die geweldige uitdagings wat voor die kragvoorsiener se deur lê. Beurtkrag is […]

Toevlugsareas – ondersoeke, probleme en praktiese oplossings

Saad is ’n deurslaggewende insetkomponent in graanboerdery en speel ’n groot rol in opbrengs- en winsrealisering. Dit bly een van die belangrikste besluite wat graan­produsente voor planttyd moet neem. Die regte keuse berus op die kultivar se opbrengspotensiaal, aanpasbaarheid by ’n bepaalde omgewing, stabiliteit oor seisoene heen, prys, graan­kwaliteit sowel as siekte- en plaagverdraagsaamheid. Dit is net so belangrik dat die kultivar in individuele bestuursprogramme sal inpas. Lepidoptera-skade aan gewasse kan betekenis­volle opbrengsverliese veroorsaak en die beheer vorm ’n noodsaaklike deel van elke seisoen se verbouings­praktyke. Mieliestronkboorderskade word veroorsaak deur die Busseola fusca– of Chilo partellus-larwes wat die stamme van […]

Die toekoms wink

Oor die afgelope paar dekades het ons gewoond geraak aan ongelooflike bevolkingsgroei, vernaam in die Oosterse lande soos China, Indië en Indonesië. Met beleid kon China dit omdraai en is die Chinese populasie nou op ’n afwaartse kurwe. Oral word baie vinnige verandering beleef, soos gesien oor die afgelope paar jaar. Nou word daar verder voorspel dat wat in die volgende dekade gaan gebeur die wêreld vir ewig gaan verander – veral in landbou. Dit is skokkend as ’n mens begin luister en dink wat alles kan en gaan gebeur, vernaam as ons na die realiteite kyk wat globaal om […]

Gespreksforum raak verskeie knelpunte aan

Nasie in Gesprek het vanjaar sy tiende bestaansjaar met ’n wye verskeidenheid onderwerpe gevier – van die land se swak pad- en spoorweginfrastruktuur tot by die uitdagings wat die hedendaagse jeug in die gesig staar. Francois Strydom (hoof- uitvoerende beampte van die Senwes-groep asook beskermheer van die Nasie in Gesprek-forum) het tydens die laaste sessie op Vrydag 20 Mei gesê dié forum het ’n lansie vir die totale voedsel- en veselwaardeketting gebreek deur bewustheid en begrip daar te stel. Verskeie swaargewigrolspelers, soos dr Pieter Taljaard (uitvoe­rende hoofbestuurder van Graan SA), prof Ferdi Meyer (direkteur van die Buro vir Voedsel- en […]

Effects of climate change on soybean productivity

Soybean is the most grown legume in the world and the fifth most widely cultivated food crop. Just over 300 million tons are produced annually, with 1,89 million tons produced in South Africa during the 2020/2021 season. Recently, an international research team used ten different soybean crop models to assess the potential impact of future elevated temperature and CO2 concentrations on yield. Five sites were selected across the globe, including the USA (two locations: Arkansas and Iowa), Argentina, Brazil, and France, based on varying conditions and availability of high-quality historical data for model calibration (Table 1). The first three countries […]

Lupin  production shows great potential for western cape

Lupins represent a cool-season crop that may grow in regions where soybeans would not prosper. In the early years of lupin production, lupin grains were grown in rotation with other crops such as cereals. This benefits the farming system by reducing disease in cereal crops, increasing the supply of organic nitrogen as well as increasing the supply of high-quality sheep feed (White et al, 2008). Common all over the world, lupins are legume crops with an annual production of 1,2 million tons (FAOSTAT, 2019). The five largest producers in 2019 are listed in Table 1. Impediments to increasing lupin availability […]

Volledige reeks by saadplotte verg spanpoging

Agricol se kundiges het oudergewoonte gereedgestaan by die saadplotte om enige vrae te beantwoord tydens vanjaar se NAMPO Oesdag. Produsente kon hier eksklusiewe produkte sien en voel asook raad vra. ’n Volledige reeks somerweidings asook somerweidingsmengsels kon deur produsente besigtig word. ’n Aantal winterweidings, soos eenjarige en meerjarige raaigras (diploïed en tetraploïed) sowel as swenkgrasse en ander mengsels is tentoongestel, terwyl ’n wye reeks dekgewasse en dekgewasmengsels uitgestal is wat produsente vir verskeie doelwitte kan aanwend.

Will the SAIF bolster government regulatory functions?

The Strategic Agricultural Input Forum (SAIF) and its members participated in a joint workshop in April 2022, on the topic of public-private partnerships in search of best practices in the regulatory environment. As the driving force of interventions and actions in this regulatory space, SAIF chairperson De Wet Boshoff, shared his experience and journey in working directly with the registrar of Act No. 36 of 1947, and moving towards reaching a public-private partnership (PPP) between the SAIF and the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development (DALRRD). Regulation enables government to achieve its policy objectives. According to the Organisation […]

Bemesting ’n balanseertoertjie op dié gronde

Die semi-ariede sandgronde van die Noordwes-Vrystaat bestaan uit windgewaaide sand wat in die verre verlede op ’n eeueoue golwende kleierige oppervlak gedeponeer is. As gevolg van hierdie golwende eienskap kom tydelike watertafels algemeen voor: In droë seisoene word dit deur gewasse benut, maar in nat jare veroorsaak dit erge versuiping met gevolglike opbrengsverliese. Sonder die watertafel, is die sandgronde eintlik marginaal as dit kom by gewasverbouing as gevolg van hul inherente verdigtings­probleem, lae organiesemateriaal- en voedingstofinhoud, lae waterstoorvermoë asook vatbaarheid vir winderosie. In hierdie artikel word gefokus op die lae vashouvermoë vir voedingselemente, spesifiek stikstof (N), asook die impak wat […]

Is your crop adviser accredited?

By now many people are familiar with the CropLife SA continuous professional development (CPD) programme, especially those producers who have committed themselves to buying from an accredited crop adviser. CropLife SA drives this programme to ensure that participants of member companies continue to engage in industry learning activities that maintain and enhance their professional competency and knowledge. The programme aims to advance the status of being merely a transactional sales agent, to becoming a crop adviser, acting in the interest of the environment, the community and the producer. The CPD cycle runs every year from May to the following April, […]

Load shedding – What is the impact on silo operations?

Producers harvest the sun by utilising this energy to convert rainfall, inputs, and labour with precision and without interruption into valuable starches and oils. Storage operators store the harvest safely by utilising electricity generated from coal-fired plants distributed directly by Eskom or municipalities. However, the cost of storage is becoming exorbitant as the reliable supply of affordable electricity dwindles year after year. On 31 May, Agbiz hosted a workshop that brought together experts, agribusinesses and the mining sector to investigate how companies can secure their energy needs. Electricity is vital for growth Economic growth in South Africa is dependent on […]

Granulated microfine limes – superior or not?

Most regulated sources of lime and related products sold on the South African market actually have the same effect on soil pH in the long term, as long as the liming rate is corrected for calcium carbonate equivalence (CCE) before application. Some just react faster than others, according to agronomists and soil scientists at Stellenbosch University (SU) who tested most products available locally. The research was done by an MSc student in soil science, Dawid du Toit, under the supervision of Dr Ailsa Hardie of the university’s Department of Soil Science and Prof Pieter Swanepoel of the Department of Agronomy. […]

Better enzyme activity with crop rotation and fertilisation

Maize production in Southern Africa occurs commercially on large farms as well as on more than 12 000 smaller farms, primarily in the North-West Province, Mpumalanga, the Free State and KwaZulu-Natal. The relatively higher and stable returns obtained from maize when compared to that of alternative crops, the relative ease with which it can be produced and the high efficacy of pesticides and herbicides to control pests and weeds on maize, all contributed to a maize monocropping practice. The production of maize, however, can be influenced by various abiotic and biotic factors. Monocropping often goes hand in hand with poor […]

’n Rewolusie in sojaboonproduksie is hier

Daar word verwag dat INTACTA® RR2 PRO die hoeksteen in Bayer se volgende generasie sojaboonproduksie in Suid-Afrika gaan word. Hierdie nuwe eienskap verteenwoordig ’n unieke mylpaal vir Suid-Afrikaanse produsente, aangesien dit die eerste geneties gemanipuleerde sojabooneienskap is wat in 20 jaar deur die Suid-Afrikaanse regulatoriese liggaam goedgekeur is. Die bekendstelling van INTACTA RR2 PRO bied ’n nuwe keuse vir insekbeheer aan Suid-Afrikaanse produsente en skep die geleentheid om innovasie vir hierdie kerngewas te bevorder. Dit bied talle voordele aan sojaboonprodusente, insluitend beskerming teen die ernstige voedingskade wat deur die Afrika-bolwurm veroorsaak word. Verder bied dit ’n toename in produktiwiteit asook […]

Raad vir nat toestande op landerye

Die afgelope seisoen se oormaat reënval het menige produsent raadop gehad met lande wat uitermatig nat was, terwyl daar in sommige gevalle ook ernstige erosie voorgekom het. Alhoewel dit duidelik is dat daar op baie plekke aansienlik meer reën as normaalweg geval het, is daar tog raad om die effek van sulke toestande in die toekoms tot ’n groot mate te versag of selfs te voorkom. Produsente wat reeds goeie uitlegte van afleibane en kontoerwalle het, behoort te kan getuig dat die invloed van oormatige reënval beduidend verminder kan word indien die volgende dinge in plek is: Kontoerwalle moet op […]

Internasionale voorrade is moontlik onder druk

15/06/2022 Suid-Afrika se graanmarkte funksioneer in ’n vryemarkekonomie. Dit beteken dat markkragte, tesame met vraag en aanbod, pryse bepaal. Die afgelope paar maande was wêreldgraanvoorrade in die kollig en tans bied kommer oor moontlike voorraadtekorte sterk fundamentele ondersteuning vir kontrakpryse. Die media, tesame met politici, speel ’n groot rol in die verspreiding van inligting, maar op die ou end moet daar vertrou word op die grondbeginsels in die mark. Wanneer vraag en aanbod oorweeg word, word verskeie faktore in ag geneem. Die vraag verwys na die hoeveelheid aanvraag wat daar vir ’n gegewe produk is. Vir grane word daar gekyk […]

We must never forget our bee dependency

Honey bees have been playing a crucial role in food production for thousands of years. Humans have kept bees to harvest honey, but also to assist with crop pollination. Across the world, millions of hectares of fruit, vegetables, oilseeds and legume crops depend on insect pollination. Many commercial food crops in South Africa are dependent on bees for pollination. Without the pollination service that insects, and especially honey bees provide, it would be difficult for producers to produce many crops and realise a profitable yield. Some crops may even fail altogether. These include: vegetables such as beetroot, celery, onions, broccoli, […]

NAMPO Kaap 2022 groter en nog beter

NAMPO Kaap beloof om vanjaar nog groter en beter as die laaste aanbieding in 2019 te wees. Die nuutste werktuie en jongste tegnologie vir graan-, vee-, vrugte-, groente- en wingerdprodusente asook ander rolspelers in die landboubedryf, sal hiervoor sorg. Die skou in Bredasdorp word vanjaar vir die eer­ste keer oor vier dae aangebied – van Woensdag 14 September tot Saterdag 17 September. Dit is die eerste keer dat die ekspo op ’n Saterdag oop sal wees. Kaartjies is reeds van die begin van Julie af aanlyn beskikbaar teen R80 per volwassene en R40 per skoolgaande kind per dag. Kinders onder […]

The future beckons

Over the past few decades, we have become accustomed to incredible population growth, particularly in Oriental countries such as China, India and Indonesia. Through policy China could turn it around and the Chinese population is now on a downward curve. Rapid changes are being experienced everywhere, as seen over the past couple of years. Now it is being predicted that what will happen in the next decade will change the world forever – particularly in agriculture. It is shocking when one starts listening and thinking about what can and will happen, especially when we look at the realities that are […]

Use efficiency more important as input costs rise

Despite an ever-increasing demand for chemical fertilisers to meet the global demand for food, there are limited fertiliser resources available and growing public concern related to food safety and environmental conservation. From the South African producer’s perspective, the weakening of the rand, limited and erratic fertiliser supply, and increasing shipping and manufacturing costs all add to the conundrum. This has led to calls for fertiliser use efficiency to be improved, but obviously not if it results in decreased crop productivity and quality. Productivity and profitability Nutrient use efficiency (NUE) is a measure that shows the ability of crops to utilise […]

Meet the Grain SA Farmer Development team

Since the early 2000s, Grain SA has been dedicated to the sustainable development of emerging farmers from subsistence to commercialisation. Since our programme is about farmer development, our primary aim is to assist active grain farmers to grow grain profitably using the best available technologies and practices for sustainability. Despite the challenges and many other changes over the years, the heartbeat of the Grain SA Farmer Development programme remains unchanged. We care about agricultural development in South Africa, and we care about farmers growing their enterprises even within a challenging environment – we always strive to make a positive difference […]

Ontsnap uit die greep van stygende koste

Klimaatsverandering, verlies aan biodiversiteit, verswakte grondgesondheid, stygende produksiekoste, hoër skuldlaste en uiteindelik verlaagde winsgewendheid is maar net ’n handjievol uitdagings waarmee produsente vandag gekonfronteer word, het Mary Maluleke (navorser by ASSET Research) deelnemers aan die Maluti- en Mpumalanga Hoëveld-herlewingslandbouboeredae meegedeel. Dit is belangrik om te midde van finansiële, fisiese en emosionele storms ’n oplossing binne ons boerde­rystelsels te vind wat as skild kan dien teen finansiële stres en gronddegradasie sodat langtermynvolhoubaarheid en stabiliteit bereik kan word. Haar praatjie, wat as ’n artikel in SA Graan/Grain van Mei 2022 gepubliseer is, het geïllustreer hoe herlewings- of bewaringslandbou die enigste lewensvatbare lang­termyn- […]

Genome editing expands potential to feed the world

As global policy conversations continue to shine the spotlight on sustainability, the scope of these discussions also focusses on agriculture, particularly on how to transform food systems with more sustainable methods of production. The growing demand to produce enough food to feed billions of people, is a challenge that producers will continue to face in the coming years, especially with looming threats triggered by climate change. Furthermore, there is a growing expectation that these substantial increases in yield be achieved through sustainable farming practices that optimise the use of natural resources like soil and water, using less agricultural inputs, while […]

Aalwurms maak amok in eendeweer

Min het ons geweet toe die eerste donker wolke verlede jaar opsteek, dat dit nog vir lank sou reën dat die water spat. Nie dat enige produsent hierdie tipe “gegewe perd” in die bek wil kyk nie, maar sommiges het effens meer gekry as wat hulle selfs vir twee seisoene nodig gehad het. Op hierdie plase het dit nie noodwendig voor die wind gegaan nie. Sommige produsente moes toekyk hoe die moeilikheid stuk-stuk begin uitbreek. As die aanplantings nie versuip het nie, het die plante siek geword of maar redelik oes gelyk. Was dit nou van die baie reën wat […]

Dié ernstige skade aan grond kan voorkom word

Erosie van ons grond is vanjaar weens die hoë reënval besonder erg – en dit deur ons eie toedoen ten spyte van al die kennis en inligting wat ons het! Kwesbaarheid van ons grond Grondkundiges het in die verlede uitsprake oor ons grond gemaak waarvan ons opnuut moet kennis neem: Dit is dat ons grond besonder kwesbaar vir erosie is met ’n lae veerkragtigheid of herstelvermoë en dus besondere beskerming benodig. Die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO, 2019) beskou erosie as een van die toptienbedreigings vir grond wat hoofsaaklik deur verkeerde landboupraktyke veroorsaak word. Die noodsaak van grondbewaring […]