SA Grain November 2023

  • All
  • COLUMNS
  • EDITORIAL
  • INPUT & PRODUCTION
  • MARKETING
  • NEWS
  • Sponsored Content None

Graan SA-personeellid ontvang pluimpie

Landbouskrywers SA Noord het onlangs tydens ’n toekenningsgeleentheid in Pretoria sy provinsiale wenners in die afdelings vir Boer van die Jaar, Landboukundige van die Jaar en Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou aangewys. Die kandidate is deur lede van dié liggaam benoem en gaan nou deur ’n paneel van onafhanklike beoordelaars saam met kandidate van die !Xariep-streek (Wes-, Oos- en Noord-Kaap) beoordeel word voor die nasionale toekenningsgeleentheid wat op 17 November in die Wes-Kaap plaasvind. Die wenners in die onderskeie kategorieë is: LANDBOUKUNDIGE VAN DIE JAAR Vanjaar se fokus is op landbou-ekonome in die Landboukundige van die Jaar-afdeling. Corné Louw (Gauteng) […]

Pioneers in agriculture celebrated

The Inspiration Award is presented annually at Grain SA’s awards ceremony to individuals or organisations in appreciation of their excellent contribution to the grain industry. This year the award went to two recipients: Dr Renée Prins, for 20 years of contribution to the success of the barley and wheat industries of South Africa as the founder of CenGen; and Jack Human (posthumous) for pioneering and introducing the concept of conservation agriculture to South African farming. Dr Renée Prins From a self-funded beginning to being instrumental in integrating the benefits of DNA/molecular technologies in a wide range of crops, the CenGen […]

Vrede is nie net ’n plek nie

Beste Grootneef Die eerste reën het vanjaar op oom Paul se verjaarsdag geval. Net mooi op die middag van 10 Oktober. ’n Week later het die nuwe gras deurgebreek met die groenste van groen om amptelik die nuwe seisoen aan te kondig. Die vee loop en peusel al agter die sappige lote aan met ’n stille vrede nadat ’n bitter koue winter oorleef is. Weervoorspellers praat van voorbodes van ’n nuwe El Niño wat later in die seisoen ’n midsomerdroogte kan uitgooi. In Australië word temperature van 12 grade Celsius hoër as in dieselfde tyd verlede jaar aangeteken. Maar hier […]

Oop gesprekke broodnodig vir volhoubare vooruitgang

Oop gesprekke in en buite die raadsale is van kritieke belang om oplossings te vind vir die uitda­gings in die graanopbergingsbedryf. Dit was die goue draad wat deur al vier die paneelbesprekings geweef is tydens Agbiz Grain se onlangse Graan-en-Oliesadesimposium wat in Pretoria gehou is. Toegang tot beskikbare graanvoorraad, deursigtigheid in graanverhandelingsisteme, opbergingskoste, die risiko wat konsen­trasie van graan in sekere sentra inhou, die agteruitgang van infrastruktuur, naspeurbaarheid en versekering was van die punte op die besprekingsagenda wat in die lig van praktiese uitdagings deurgetrap is. “Die graanverhandelings- en opbergingsbedryf is ’n sentrale rolspeler in die graanbedryf en ook die […]

A lot to celebrate in FARMER DEVELOPMENT

One of the most colourful days on the Grain SA calendar is the annual Day of Celebration. The aim of the event is to give recognition to emerging farmers who are part of the PGP Farmer Development Programme and who excel in their respective categories. The event – held on 20 September at NAMPO Park this year – was no exception as the festive atmosphere and colourful traditional attire worn by many of the participants once again highlighted the rich diversity of South African agriculture. The head of Phahama Grain Phakama (PGP), Dr Sandile Ngcamphalala, and Jeremia Mathebula, vice-chairperson of […]

Bier begin hier

Hoofrolspelers in die garswaardeketting – produsente, AB InBev as moutgraanverwerker en die Suid-Afrikaanse Garstelersinstituut (SABBI) – het op 7 September bymekaargekom vir ’n inligtingsdag wat deur AB InBev by hul navorsings-en-ontwikkelingsfasiliteit buite Caledon in die Wes-Kaap aangebied is. Bryan Versfeld, direkteur: Vertikale Bedrywighede by AB InBev,­ het inligting met die produsente gedeel oor die maatskappy se planne en vordering betreffende vermouting in Suid-Afrika. Hul vermoutingsaanleg by Caledon, wat die grootste op die kontinent is, is besig om verdere opgradering te ondergaan as deel van hul mikpunt om binne die volgende paar jaar wêreldklasstatus te bereik. Te midde van opwinding oor […]

The environmental agenda‘s impact on agriculture

Films like Kiss the ground and others have put a renewed focus on the status of the environment and the importance of soil and climate as natural resources for sustainability. This is leading to consumers and investors driving the environmental, social and governance (ESG) agenda and its requirements and policies. With an increase of signatories there is more and more agreement to adhere to ESG requirements on a broader front. As grain producers we understand the importance of healthy soil and a healthy environment and are constantly searching for ways to improve our natural resources and to utilise them more […]

Navigate transport challenges with the right vehicle

One thing we must understand is that everything changes. Some quite quickly. A good example is what happened in New York City in less than 20 years. In the year 1900, there were hardly any engine-driven vehicles on the city’s roads. The main transport in the streets were horses and carts pulled by horses. Twenty years later, all horse transport options were replaced by fuel-driven cars. The writing is on the wall that we are also going to see engines that use fossil fuels be replaced by battery-powered motors within the next 20 years. Some car manufacturers already no longer […]

International sorghum conference: so many opportunities

2023’s international sorghum conference, themed ‘Resiliency and Sustainability in the Face of Climate Change’, kicked off on the 5th of June in Montpellier, France. More than 400 members of the global sorghum community from 40 countries around the world gathered with sorghum as the main point of discussion. Delegates from 150 different companies ranging from researchers to the private sector, were able to strengthen current partnerships, build new networks, and discover innovations in sorghum research. Centred on resilience and sustainability, the conference covered the needs of the entire value chain while highlighting key challenges for sorghum around the world. Globally, […]

Record-breaking canola harvest expected

Southern Oil (SOILL) is expecting a record-breaking canola harvest in South Africa, with an anticipated total yield of over 220 000* tons of canola seeds, the company announced in a statement this week. The harvest, which began in October and is expected to conclude in November, is already showing notable progress. This year’s yield is projected to exceed the previous year’s thanks to favourable weather, improved canola cultivars, and advanced farming techniques, said Zander Spammer, Agricultural Resource Manager at SOILL. The canola is being harvested from 120 198 hectares of land in the Western Cape and Eastern Cape provinces, particularly […]

Die voortydige rypwording van mielies

Dikwels word gevra hoekom daar nie gewig aan die koppe is tydens oestyd nie, alhoewel die mielieplante normaal vertoon het met ’n goeie aantal koppe per hektaar. Die antwoord lê daarin dat verskeie reaksies van mielieplante waargeneem kan word gedurende seisoene waar die weerpatrone anders as normaalweg voel. In ’n seisoen soos onlangs in Suid-Afrika ervaar is, waar daar uiters nat planttoestande was en toe in die seisoen ’n erge hitte­tydperk, is gevind dat mielieplante in die begin van die seisoen tydens wortelontwikkeling nie goeie wortelstelsels gevorm het nie. Tydens die hittetydperk was baie mielieplante in die reproduktiewe stadiums, wat […]

Latest research shows benefits of cover crops

With the declining fertility and productive capacity of many South African cropping soils, there is an increasing need to develop more sustainable and profitable cropping systems in these regions. Global and local research studies have shown that cover crops have the potential to address and reverse some of these problems if well managed. During the past decade several articles in SA Graan/Grain have highlighted the important uses and benefits of cover crops as an integral part of crop-livestock conservation agriculture (CA) systems. These benefits include: Livestock integration: Cover crops allow the profitable and sustainable integration of animals in cropping systems. […]

TOP FARMER is keen to help others

William Setlaba Raphoto from Lichtenburg was announced as the 2023 PGP/Absa/John Deere Financial New Era Commercial Farmer of the Year. To this humble farmer the award is a huge honour and he is very grateful to PGP for their contribution to his success. ‘The award I received shows PGP that their effort was not in vain. It also shows people that PGP believes in the farmers.’ William is thankful that he can make a living through his passion. He believes that it is important to keep learning and continuously improve if you want to make a success of farming. He […]

Accolades for ambassadors of grain farming

‘The annual Grain SA awards ceremony bears testimony to the heights that can be achieved within the grain industry. It is our opportunity as Grain SA to acknowledge excellence and leadership in agriculture. Tonight, we celebrate the achievements of fellow South Africans who have excelled in their field, from the smallest to the largest – we celebrate you for your unrelenting drive to reach success despite the numerous challenges you face daily. We as Grain SA salute you.’ With these words, Richard Krige (vice-chairperson, Grain SA) set the stage for the 2023 Grain SA awards ceremony which was held at […]

Kan voëlgriep graanmarkte affekteer?

13/10/2023 In die graan- en oliesaadmarkte is veevoer een van die grootste rolspelers binne die vraagspektrum. Dit is dus belangrik dat die graanmarkte voortdurend nou met die veevoermark saamwerk. Sojaboonoliekoek en veral geel­mielies word grotendeels gebruik as veevoer – veral vir braaikui­kens en lêhenne. Die onlangse uitbre­king van die nuwe stam van voëlgriep (H7N6) het ’n ernstige impak gehad op Suid-Afrika se pluimveebedryf en sodoende ook op die graanmark. In dié artikel word die nagevolge van die voëlgriepuitbreking op die pluimveebedryf asook die graanmark bespreek. Omstandighede in die pluimveebedryf Die huidige krisis in die pluimveebedryf is veroorsaak deur twee spesifieke […]

Agronomy and Plant Health Road Shows address current issues

Grain SA is currently embarking on a countrywide research road show which includes topical issues such as climate, agronomy and plant health. At the event at NAMPO Park on 3 October, Dr Godfrey Kgatle (research coordinator: Grain SA) said the aim of the road shows are to engage with producers on topics that are current on farm-level. Various authorities formed part of the event. Climate Prof Willem Landman from the Department Geography, Geo-informatics and Meteorology at the University of Pretoria (UP) explained the El Niño and La Niña phenomena that are currently occurring over the equatorial Pacific Ocean. He said […]

Dít maak ’n besoek aan NAMPO Kaap die moeite werd

Ten spyte van gure weer het ’n rekordgetal van amper 35 000 landbou-entoesiaste van 13 tot 15 September op Bredasdorp Park gekuier om die nuutste innovasies in boerdery te verken. Meer as 10 000 besoekers het op dag 2 deur die hekke gestroom. Vir Henk Aggenbach, voorsitter van NAMPO Kaap, gaan dié landboutentoonstelling egter oor veel meer as dié rekordbywoningsyfer. Vir hom bring dit ’n welkome ekonomiese inspuiting vir die gemeenskap en maak dit die algemene publiek bewus van kommersiële landbou se aandeel in voedselsekerheid. Positiewe terugvoer is ontvang van die 500 uitstallers wat hul ware en produkte in 625 […]

Ultra-benadering bied innovasie

Sojaboonproduksie in Suid-Afrika het oor die laaste dekade drasties toegeneem tot ’n rekordproduksie-oppervlakte gedurende 2022/2023. Gedurende hierdie seisoen het die oppervlakte aangeplante sojabone dié van geelmielies verbygesteek1. Die fokus van navorsing in Suid-Afrika het saam met dié neiging beweeg. Die sukses van elke kommersiële gewas lê in die kennis wat die produsent tot sy beskikking het, gesamentlik met innoverende praktyke wat die produksie van die gewas effektief verbeter. In Kynoch is die fokus op innovasie en opbrengsbevordering om waarde tot die produsent se praktyke te voeg. Mikro-elemente en hulle funksie in sojabone Gedurende die afgelope dekade het plantvoeding baie gefokus […]

Sy navorsing van onskatbare waarde vir landbou

Oktober se held: Sakkie Koster Sakkie Koster is sekerlik een van die bekendste akkerbou­raadgewers in die oostelike Hoëveld. Hy en sy vrou, Elize, is ou beken­des in die Bethal-area waar hulle ’n groot deel van hul lewe saam deurgebring het. Sedert Sakkie se aanstelling by OTK se landboudienste-afdeling in 1983 het hy produsente in die oostelike Hoëveld van raad voorsien. Na die ontstaan van Afgri en tot met sy aftrede by dié maatskappy, het Sakkie sy kennis bly uitbrei en deel. Hy was ook die outeur van besonder leesbare land­bou-artikels en het verskeie pryse verwerf – onder meer vir die […]

Insetkoste steeds ’n klip in die skoen vir produsente

Met beplanning agter die rug en planters in die grond, het die 2023/2024-produksieseisoen in alle erns afgeskop. In hierdie seisoen is die ligpunt dat kunsmispryse vanaf Oktober 2022 teen ’n sterk afwaartse tendens verhandel het. Tog bly die prys van saad, chemie, brandstof en herstelwerk ’n klip in die skoen vir produsente. Met hierdie faktore wat produsente direk beïnvloed, word dit al hoe belangriker om so effektief as moontlik te produseer. Dit benadruk ook die belangrikheid van ’n bemarkingstrategie om op lang termyn winsgewend te bly. Die totale pakkie Tabel 1 toon die pakkie insette wat so­wat 75% van ’n […]

Die omgewingsagenda se impak op landbou

Films soos Kiss the ground en andere het hernude fokus geplaas op die status van die omgewing en die belangrikheid van die grond en klimaat as natuurlike hulpbronne vir volhoubaarheid. Dit lei daartoe dat verbruikers en beleggers die omge­wings-, sosiale en bestuursagenda (ESG) en sy vereistes en beleide voorstaan. Met al hoe meer ondersteuners is daar meer en meer ooreenstemming om op ’n breër front aan ESG-vereistes te voldoen. As graanprodusente verstaan ons die belang van gesonde grond en ’n gesonde omgewing en ons soek deurlopend na maniere om ons natuurlike hulpbronne te verbeter en dit meer doeltreffend te benut. […]

Seed technology aims for higher quality at lower cost

Availability of high-quality seed at affordable prices is key to improved maize productivity of smallholder farmers in South Africa. Given the vast role that maize plays in human diets in South Africa, tremendous effort has been made in promoting the adoption of improved seeds by smallholder farmers. South Africa’s seed industry is more advanced than that of other African countries although it mostly serves the needs of commercial large-scale producers. Small to medium-sized seed businesses that produce and supply smallholder farmers with hybrid seed are major components of the seed value chain. A key issue for seed businesses has been […]

Dekgewasse bied langtermyn-finansiële voordele

Dekgewasse kan verskeie langtermyn- finansiële voordele vir produsente bied wanneer dit in hul landboupraktyke geïntegreer word. Terwyl die aanvanklike koste en belegging van dekgewasse mag wissel afhangende van die spesifieke omstandighede, behoort die langtermyn- finansiële voordele danksy verbeterde grondgesondheid, verminderde insetkoste en verhoogde opbrengste die uitgawes te oorskry en volhoubare voedselproduksie te bevorder,” sê Cobus van Coller, voorsitter van Asset Research se werkgroep vir bewaringslandbou. “Dekgewasse is egter nie ’n kitsoplossing vir probleme nie. Die implementering en suksesvolle resultate daarvan in ’n produsent se landboupraktyke verg tyd, beplanning en aanpassings om die verwagte resultaat te verkry.” Voordele Stikstofbindende dekgewasse verryk […]

Fusarium-aarskroei: Beter beheer deur oesreste te verminder

Deel 2 Fusarium-aarskroei is ’n moeilike siekte om te bestuur, omdat die patogeen, Fusarium graminearum, ’n wye reeks gewasse kan infekteer, insluitend koring, gars, mielies en sojabone – wat algemeen in wisselbou op dieselfde lande geproduseer word – asook grasonkruide. Verder dien gewasreste (stoppels) van die vorige seisoen as bron van nuwe infeksies en boonop is die mees bestande koringkultivars slegs matig weerstandig teen die siekte. Chemiese beheer is nie 100% effektief nie en kan die siekte nie heeltemal onderdruk nie. Daar is tans geen swamdoders teen aarskroei ge­registreer in Suid-Afrika nie. In die vorige artikel oor Fusarium-aarskroei van koring […]

Testing cover crop mixtures as pastures

The use of cover crops as part of a conservation agriculture (CA) approach holds numerous benefits to a production system and may provide unique opportunities for grazing livestock. With only four to five suitable months for producing cash crops such as canola, barley or wheat, producers are reluctant to use winter cover crops as temporary pasture for livestock. To test the feasibility of a dual-purpose approach, eight multi-species cover crop mixtures were compared to two control single-species pastures in terms of biomass production and fodder quality (Table 1a and Table 1b). The study was conducted over two years at the […]