SA Grain January 2020

  • All
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

’n Kykie na dieselpryse en -gebruik oor tyd

Diesel maak tans ongeveer 12% van ’n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekosterekening uit. 20 jaar gelede het diesel 18% uitgemaak en tien jaar gelede 13%. Hierdie afname is veroorsaak deur laer verbruik van diesel per hektaar, wat meegebring is deur ’n kombinasie van faktore, naamlik: Groter trekkers en implemente; bewaringslandboupraktyke; GPS-tegnologie; en meer effektiewe […]

A win-win approach to conflict management

Can you remember the last person you had a fight with? Was it at work or at home? Can you remember what it was about? Have you managed to make peace with them? Are you still angry? Try as we may to eradicate it, conflict remains an inevitable part of our personal and working lives. […]

Argentynse boeredag – landboutegnologie bekyk

Die Argentynse bewaringslandbou-en-geenbewer­kingsboeredag was ’n geleentheid waar Argentynse landboutegnologie en -toerusting op een punt bymekaargebring is om te wys wat reeds in die Suid-Afrikaanse mark beskikbaar is. Meer as 180 produsente, masjienvervaardigers en navorsers het op 10 September op die plaas van Hendrik Odendaal naby Standerton, waar bewaringsboerdery reeds vir meer as tien jaar toegepas […]

Climate change: Resilience needed in agriculture

There is clear evidence that agriculture in South Africa has evolved to take natural climate variation into account. The changing seasonal weather is such that two consecutive seasons are seldom similar. The response to variable amounts of rainfall, ranges in temperature and the seasonal shifts depend on the producers’ ability to adapt and be flexible […]

Graanverbruikstendense en die ekonomie

26|11|2019 Die Suid-Afrikaanse ekonomie is reeds vir die afgelope vyf tot ses jaar onder geweldige druk en het teen ’n stadige tempo gegroei oor hierdie tydperk. Die trae plaaslike ekonomiese groei het veroorsaak dat die bevolkingsgroei teen ’n vinniger tempo toegeneem het as wat werkskepping in die ekonomie plaasgevind het. Suid-Afrika sit dus tans nie […]

Wheat: Breeding the future through the digital eye

In the July 2018 issue the pre-breeding project being conducted at Stellenbosch University’s Plant Breeding Laboratory (SU-PBL) as part of the Department of Science and Innovation-Grain SA National Wheat Breeding Platform was introduced. In part two of the article series the importance of grain characteristics in wheat yield potential was discussed. In this article focus […]

Koste en gebruik van Eragrostis curvula-hooi en -weiding

Met die afname in winsgewendheid van veevertakkings, stygende insetkoste en wisselende produksiepotensiaal is dit opnuut nodig om die winsgewendheid van Eragrostis curvula-hooi te evalueer. Weidings word gewoonlik op gronde met laer potensiaal aangeplant, met die gevolg dat produksiekoste van plaas tot plaas sal wissel. Om die koste van hooi onder alle omstandighede akkuraat te bepaal, […]

Bemesting van aangeplante weiding in die somerreënvalgebied

Kunsmis is een van die duurste en belangrikste insette vir die verbouing van aangeplante weidings vir optimale diereproduksie. Die regte en voldoende bemesting kan ’n drastiese verhoging in droëmateriaalproduksie oplewer. Reënval Reënval speel ’n belangrike rol in die opbrengspotensiaal van weiding onder droëlandproduksie. Hoe meer reën, hoe hoër die opbrengs en hoe meer voedingstowwe word […]

Funksiespan slaggereed vir die jaar se funksies op NAMPO Park

Annemarie de Beer (funksiebestuurder, Graan SA) en haar span behartig al vir die afgelope nege jaar die funksies wat op NAMPO Park aangebied word. Vir die twee voltydse en 17 deeltydse personeellede beteken dit gereeld dat hulle lang ure van soggens vroeg tot saans laat moet werk. “Hierdie span is altyd vriendelik, al is hulle […]

SA Graan-artikel ’n wenner by Landbouskrywers SA

Petru Fourie (navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA) het by die Landbouskrywers SA-toekenningsgeleentheid in die kategorie, Bayer beste tegniese artikel, met die louere weggestap. Die artikel, “Nuwe Seisoen: Opsies vir winsgewende graanproduksie raak min”, het in die September 2018-uitgawe van SA Graan/Grain verskyn. By dié jaarlikse toekenningsgeleentheid wat op 15 November in Pretoria plaasgevind het, het […]