SA Graan December 2019

  • All
  • MINI FOCUS - LIME
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT
  • SOLAR POWER

Gevallestudie: Monitering van grondstruktuur op kommersiële plase

Prof Leon van Rensburg en sy navorsingspan by die Universiteit van die Vrystaat en Van’s Lab het prosedures ontwikkel om die effek van bestuurspraktyke op grondstruktuur by kommersiële plase ruimtelik te meet. Die prosedures is gebaseer op elektromagnetiese-induksie- (EMI-)skandering van landerye en dit is in Waternavorsingskommissieverslae (Van Rensburg et al., 2020; Barnard et al., 2020) […]

Moving forward from crop protection to agricultural solutions

Agrochemical group BASF aims to grow 1% above the global agricultural market annually and increase its sales by 50% by the end of 2030. Through a strategy of innovation-driven growth in specific markets it aims to connect seeds, traits, crop protection and digital solutions in order to support producer success worldwide. In early October the […]

Quality of grain and oilseed crops – a service offered by SAGL

Grain and oilseed commodities produced in South Africa are processed into food and feed products or exported unprocessed. South Africa has good quality data generated over different seasons and production regions to prove that grain and oilseeds produced locally are of a generally good quality when compared with similar commodities produced elsewhere in the world. […]

Ekonomiese aanwysers en insetprystendense van belang in 2019

In 2019 was die skerp daling in die ruolieprys, die onbestendigheid van die wisselkoers en die dalings in die meeste van die internasionale grondstowwe van kunsmis, sekerlik die aspekte wat uitgestaan het. Die Brent-ruolieprys het vanaf Oktober 2018 tot Oktober 2019 met 26,3% in dollarterme gedaal, terwyl dit 24,5% in randterme afgeneem het. Omdat heelwat […]

Markintelligensie skep goue geleenthede vir hawer en gars

Ongunstige landboutoestande is die afgelope drie jaar in die Wes-Kaap beleef. Hierdie streek, wat algemeen bekend staan as die belangrikste koringproduserende gebied in Suid-Afrika, is ook die hoofverbouïngsgebied vir hawer en gars. Enige krisis gaan egter met geleenthede gepaard en dikwels groei daar uit die swartste modder die witste lelies. Ons funksioneer tans binne ’n […]

Grane en oliesade: Voorraadscenario’s vir die 2020/2021-seisoen

07|11|2019 Die 2020/2021-somergraanproduksieseisoen is aan die gang en met die skryf van hierdie artikel was die aanplantings nog baie beperk. In veral die oostelike gedeeltes van die land is die seisoen later as normaal. Die optimale planttyd vir dié dele is tussen 15 Oktober en 15 November, terwyl die optimale planttyd vir die westelike gedeeltes […]

Dekgewasse se invloed op die vloei van voer, vee en kontant

Dekgewasse en die beweiding daarvan begin al hoe meer aftrek kry. Aanvanklik is net die dekgewasse aangeplant, maar deesdae word dit ook as ’n bron van voer vir die vee gesien. Alhoewel hierdie stelsel altyd mooi vertoon, het dit ook maar slaggate en probleme. Die doel van die stelsel is hoofsaaklik om grondgesondheid te verbeter, […]

High yields, acceptable quality and rust protection – a great combination

In this ever more challenging era of modern agriculture, grain producers are under immense pressure to produce more food. The increasing world population needs to be fed through the most efficient, climate-smart agriculture production systems ever imagined. In order to assist the producer to cope with this herculean expectation, it is important that the entire […]

Die stryd teen skraalhanse – ’n langtermynstrategie

Hulle noem dit nie verniet die armoedskruid nie, want waar skraalhanse welig groei, is opbrengste dikwels maar skraal. Dit is veral op lande waar minimum- of geenbewerking toegepas word dat dié houtagtige onkruid dikwels een van die grootste negatiewe faktore is wat die winsgewendheid van ’n oes beïnvloed. Jaco de la Rey, wat op die […]

Rig só ´n sonplaas vir eie gebruik op

Sonstelseltegnologie word beskou as een van die min hernubare laekoolstofhulpbronne wat ’n wesenlike bydrae tot wêreldwye elektrisiteitsbehoeftes kan maak. Die grootste voordeel van sonenergie is die oorvloedige beskikbaarheid van die energiebron in Suid-Afrika. Verder is dit volhoubaar, omgewingsvriendelik, hernubaar en heeltemal gratis. Tipes Eskom-aansluitings Daar is twee tipes Eskom-aansluitings, naamlik lae volt en medium volt. […]