Winsgewendheidberamings

Met insetkoste wat voortdurend aan die styg is, monitor Graan SA se landbou-ekonome die winsgewendheidsituasie van graan en oliesade tans op ’n maandelikse basis. Soos nuwe inligting na vore kom, hetsy dit insetkoste soos kunsmis- of brandstofpryse of die Safex-prys is, word die winsgewendheidsituasie vir die komende somergraanseisoen beraam om vir produsente en die bedryf dié prentjie te skets.

Dié winsgewendheidsituasie rakende graan en oliesade wat deur Graan SA beraam word, verskyn maandeliks op hierdie webwerf. Rig navrae aan Petru Fourie van Graan SA by petru@grainsa.co.za of kontak haar by 086 004 7246.

Noordwes-Vrystaat: April 2022 – Winsgewendheidberamings vir die 2022/2023-seisoen

Die komende somergraanproduksieseisoen (2022/2023) is een waar daar uitermatig baie rooi ligte aan die flikker is. Groot kommer heers oor plaaslike kunsmispryse wat die afgelope tyd maand na maand aanhou styg en tans rekordhoogtes bereik het. Daar is goeie rede vir dié kommer aangesien kunsmis sowat 30% tot 35% van ’n mielieprodusent se veranderlike produksiekoste […]

Noordwes: April 2022 – Winsgewendheidberamings vir die 2022/2023-seisoen

Die komende somergraanproduksieseisoen (2022/2023) is een waar daar uitermatig baie rooi ligte aan die flikker is. Groot kommer heers oor plaaslike kunsmispryse wat die afgelope tyd maand na maand aanhou styg en tans rekordhoogtes bereik het. Daar is goeie rede vir dié kommer aangesien kunsmis sowat 30% tot 35% van ’n mielieprodusent se veranderlike produksiekoste […]

Mpumalanga: April 2022 – Winsgewendheidberamings vir 2022/2023-seisoen

Die komende somergraanproduksieseisoen (2022/2023) is een waar daar uitermatig baie rooi ligte aan die flikker is. Groot kommer heers oor plaaslike kunsmispryse wat die afgelope tyd maand na maand aanhou styg en tans rekordhoogtes bereik het. Daar is goeie rede vir dié kommer aangesien kunsmis sowat 30% tot 35% van ’n mielieprodusent se veranderlike produksiekoste […]

Copy link
Powered by Social Snap