Custom solutions for BULK storage

Silo Warehouse specialises in solving your grain storage and handling needs, whether it is small feed bin-like storage or large commercial storage. Silos, dryers, cleaners and a range of special handling equipment are imported from...

’n Rewolusie in sojaboonproduksie is hier

Daar word verwag dat INTACTA® RR2 PRO die hoeksteen in Bayer se volgende generasie sojaboonproduksie in Suid-Afrika gaan word. Hierdie nuwe eienskap verteenwoordig ’n unieke mylpaal vir Suid-Afrikaanse produsente, aangesien dit die eerste geneties...

Nuwe kultivar vir besproeiing verras

Die ultravinnige, geel besproeiingsbaster P1197YHR asook P1197R en P1197 is die afgelope seisoen vir die eerste keer in Suid-Afrika aangeplant, as gevolg van die kultivar se indrukwekkende prestasies van tot 33 t/ha in opbrengskompetisies...

Together we farm for your future

You may have noticed Pannar has made a slight, but significant change to our tagline from ‘together we farm for THE future’ to ‘YOUR future’. We believe it better demonstrates our focus on the...

Grondversuring en landboukalk – ’n alternatiewe opinie

‘n Begrip van die prosesse wat grond versuur en die bepaling van die onderliggende oorsake wat hierdie prosesse dryf, is essensieel vir die implementering van voorkomende maatreëls om die versuringstempo in grond te verlaag. Die...

’n Rewolusie in sojaboonproduksie is hier

Daar word verwag dat INTACTA® RR2 PRO die hoeksteen in Bayer se volgende generasie sojaboonproduksie in Suid-Afrika gaan word. Hierdie nuwe eienskap verteenwoordig ’n unieke mylpaal vir Suid-Afrikaanse produsente, aangesien dit die eerste geneties...

Omnia is veel meer as landbou

Omnia Nutrilogie® het in 1953 ‘n revolusionêre reis in die landbousektor onderneem. Die visie vir ons maatskappy is gebore uit die idee dat ‘n volhoubare toekoms ‘n haalbare doelwit kan word deur kunsmisprodukte aan...

Mielielande skoner met dié produk

Mielieprodusente in Suid-Afrika het nou ’n nuwe, langwerkende oplossing vir die beheer van moeilik beheerbare onkruide. Yamato® is onlangs by verskeie geleenthede in die mielieproduserende gebiede deur Philagro Suid-Afrika aan produsente, AECI Plant Health-bemarkingspersoneel en...

New seed treatments hit SA soil

Following the opening of Corteva Agriscience’s Centre for Seed Applied Technologies (CSAT) laboratory in Rosslyn, Gauteng, producers can now reap the benefits of LumiGEN™ seed treatments, no matter what Pioneer brand hybrids or varieties...

Biologiese biostimulante het “reuse-impak”

Volhoubare boerdery vereis ’n balans tussen alle produksiekomponente – onder meer chemiese en biologiese insette – asook ekstensiewe kennis van grondgesondheid. Só sê dr. Margaretha Brand, hoof: Navorsing en Ontwikkeling van OmniBio® by Omnia...

LATEST EDITION