Mikorisa speel ’n sleutelrol in die grondekosisteem
Grondgesondheid word gedefinieer as die vermoë van grond om ’n lewensvatbare ekosisteem te onderhou wat bevorderlik vir hoë produktiwiteit en omgewingsgehalte is. Dit word bepaal deur 1) fisiese grondeienskappe; 2) chemiese faktore; en 3)...
Sojabone in die nuwe seisoen en die Noordwes-El Niño
Die afgelope dekade het die westelike somersaaigebied ’n gedaanteverwisseling ondergaan met die verbouing van sojabone. Die gewas, wat eens beskou is as een wat nie in die omgewing aanpas nie, het gegroei tot ’n...
Shell Supporting Farm of the Future-kwartaallikse prystrekking
Deon Pelser van Port Elizabeth is die jongste wenner in die Shell Supporting Farm of the Future-kwartaallikse prystrekking. Die prys, 'n 2KVA-omskakelaar, is op 24 Julie 2023 deur Cameron Price van Express Petroleum, 'n...
UNLOCKING VALUE, INNOVATION and GROWTH
In line with their slogan for NAMPO 2024 – ‘It’s grow time’ – the John Deere team did not disappoint, working hard over the past few months to bring the best of the brand...
Is u as produsent Ultra-ingelig?
Produsente is deurentyd op soek na maniere wat meer ekonomiese uitkomste bied, maar ook doeltreffendheid verhoog. Inkomste op belegging bly ’n uitstekende maatstaf om produkte aan te toets. Wanneer opsies met mekaar vergelyk word,...
Case IH makes NAMPO visitors feel at home with technology
As agriculture continues to evolve, Case IH remains committed to supporting producers with innovative machinery. And there was no better place to showcase the latest technology in their stall than at the NAMPO Harvest...
Deurbraak vir Pannar in hul witbasterreeks op watertafelgronde
Panagri®, Pannar se praktiese boerderynavorsingsinisiatief, was een van die fokuspunte vir dié maatskappy gedurende vanjaar se NAMPO Oesdag. Die inisiatief poog om gewasproduksie met praktiese aanbevelings te optimaliseer vir al die dissiplines wat sleutelrolle...
Doeltreffende beheer van taai onkruide in mielies
Yamato® 480 SC van Philagro is ’n bewese troefkaart in die stryd teen hardnekkige onkruidsoorte in mielielande.
Taai en weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide huiwer nie om mielieopbrengste ’n knou te gee nie – en dit...
AGRICOL SE GROENDAG fokus op volhoubaarheid
Met die tema “Volhoubaarheid in landbou” het Agricol se Groendag, wat op 30 April vanjaar vir die tiende keer by hul navorsingstasie net buite Potchefstroom aangebied is, sowat 350 besoekers gelok.
Die Groendag bied elke...
Kanolakultivars presteer in uiters nat seisoen
Die afgelope seisoen in die Wes-Kaap is gekenmerk deur uitermatig hoë reënval wat die produksietoestande uitdagend gemaak het vir kanolaprodusente. Ten spyte van die strawwe toestande het Agricol se triasien-tolerante kultivars (TT) verwagtinge oortref...














