Só lyk saadpryse van wintergrane vir 2020
Saad as produksie-inset vir wintergraanproduksie is nie noodwendig produsente se duurste inset nie, maar moontlik die belangrikste. Die koringbedryf in Suid-Afrika is onder druk. Hektare onder koring, veral in die noorde van die land,...
Die raaisel van plantdiepte ondersoek
Vir enige saad om optimaal te ontkiem, is die volgende faktore nodig: Lewende saad, genoeg vog, ’n gunstige temperatuur en ’n medium waardeur die koleoptiel/hipokotiel maklik kan groei.
Die fondasie vir optimale gewasprestasie is ’n...
Tekort aan sorghumsaad kry aandag
As gevolg van die grootte van die mark van graansorghum in Suid-Afrika, word saadproduksies gewoonlik op klein skaal aangeplant. Indien daar dus iets sou verkeerd gaan, kan dit uiteraard tekorte veroorsaak. Pannar is een...








