Politieke risiko’s en hoe om dit te bestuur

January 2017 DAWIE ROODT, hoofekonoom: Efficient Groep Besigheid in Afrika is ‘n tweestryd. Aan die een kant is daar die wonderlike geleenthede, maar aan die ander kant is daar reuse uit dagings. Suid- Afrika is nie...

Sewe-stap miljoenêrsplan vir dames

November 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker Dit is moontlik om in ‘n gebroke wêreld sprankelend te leef. Met hierdie boodskap het Monsanto hul kliënte se vroue sielskos gegee by die jaarlikse vrouedae wat op Lichtenburg,...

Good labour practices and relationships in the spotlight

March 2015 — Vastrap Enterprises (Part 1)   ELMARIE HELBERG, SA Graan/Grain contributor At Vastrap Enterprises, a mixed farming business near Ladybrand in the eastern Free State, it is believed that if farm workers are treated with respect...

Argentynse boeredag – landboutegnologie bekyk

Die Argentynse bewaringslandbou-en-geenbewer­kingsboeredag was ’n geleentheid waar Argentynse landboutegnologie en -toerusting op een punt bymekaargebring is om te wys wat reeds in die Suid-Afrikaanse mark beskikbaar is. Meer as 180 produsente, masjienvervaardigers en navorsers het...

’n Lewe van oorwinning is JOU keuse

January 2019 MARIETJIE DU TOIT, hoof: Mesites Christen Akademie Trauma en stres is ’n realiteit in ons alledaagse lewe. Is daar dan enige hoop op ’n lewe van vrede en vryheid? Word my gedrag en lewe...

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

July 2015 — JP Meintjes van Viljoenskroon ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Mnr JP Meintjes van die plaas Kruispan in die Viljoenskroon-distrik verwag van sy werkers om betroubaar en presies in hulle werk te wees. SA Graan/Grain het...

Bewaringsdag fokus op dekgewasse en vee-integrasie

January 2018 SUZETTE SMALBERGER, VKB en DR HENDRIK SMITH, Graan SA ‘n Bewaringslandbouboeredag is op 24 Augustus verlede jaar by die Ascent Silo naby Vrede gehou, as deel van ‘n projek wat gesamentlik deur Graan SA, die...

Uitspraak oorwinning vir billike vergoeding

Agri SA het in ’n mediaverklaring daarop gewys dat dit verheug is oor die onlangse uitspraak van die grondeisehof, wat bevestig dat beide die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming asook die Waardeerder-generaal nie...

Seisoenale voorspelling vir die herfs en winter in Suid-Afrika

April 2017 COBUS OLIVIER, wetenskaplike: Voorspellingsnavorsing, Suid-Afrikaanse Weerdiens Die huidige seisoenale voorspelling strek vanaf Maart tot Julie 2017 en is in Februarie vanjaar uitgereik. Die volgende voorspelling, wat sal strek vanaf April tot Augustus 2017, sal...

Eerste reënvalvooruitsigte vir die winter

April 2018 COBUS OLIVIER, wetenskaplike: Voorspellingsnavorsing, Suid-Afrikaanse Weerdiens Die eerste aanduidings vir reënval oor die tradisionele winterreënvalstreke is uit. Die voorspellingsisteem wys dat daar ‘n groter waarskynlikheid vir bo-normale reënval (Figuur 1) oor gedeeltes van die...

LATEST EDITION