Saai met vasberadenheid, OES MET VISIE

Die 2025 Graan SA-Kongres – ’n hoeksteengeleentheid op die landboukalender – het op 12 en 13 Maart op NAMPO Park plaasgevind, met die tema “’n Produsent se reis van oorlewing tot voorspoed”. Hierdie tema...

Uitdagings lei tot BOEREPLANNE

Soos altyd was Graan SA, Omnia Nutriology en Landbouweekblad­ se Boereplanne-kompetisie ’n gewilde stopplek vir Oesdagbesoekers. Dit was vanjaar die 37ste keer dat dié kompetisie, waar vindingryke planne ten toon gestel word, aangebied is....

PRODUSENTE TREK VOORDEEL UIT HRAC

Die Herbicide Resistance Action Committee (HRAC) is ’n internasionale liggaam wat deur die landbou­chemiese bedryf gevorm is. Die doel daarvan is om onkruiddoderweerstand in onkruide te beveg en sodoende gewasopbrengste en volhoubare landbou te...

Wegbreeksessies gee geleentheid vir indringende gesprekvoering

Tydens Graan SA se jaarlikse Kongres op NAMPO Park word tyd ingeruim vir wegbreeksessies vir die onderskeie kommoditeite waartydens bedryfsaangeleenthede indringend bespreek word. Hier is van die sake wat aandag geniet het: Somergraangewasse Mielies Logistiek en vervoer Verwikkelinge...

LEDE SOPAS WEER LANDWYD ONTMOET

Graan SA se jaarlikse streeksvergaderings het vanjaar vanaf 24 Januarie tot 6 Maart geduur. Hierdie vergaderings speel ’n sleutelrol in die ondersteuning en bemagtiging van graanprodusente oor Suid-Afrika heen. Met landbou as ’n dinamiese...

Maak self plan om risiko’s te verminder

Nuwe tegnologie, brandpunte rakende landbouverse­kering en beurtkrag was alles ter sprake by die eerste paneelbespreking wat op dag 1 van Kongres aangebied is. Onder leiding van dr Pieter Taljaard (HUB van Graan SA) het...

LEER BY ANDER en uit jou EIE ONDERVINDING

Roubel Thomas behartig die graanproduksie op die plaas Riviera, een van Sitrusrand se plase, naby Cookhouse in die Oos-Kaap. Hoewel Sitrusrand dalk meer bekend is vir sitrusproduksie in die Sondagsriviervallei, staan die graanafdeling geensins...

’n Plaasbrein maak ’n slim plan

Wat het ’n outomatiese drukgang, ’n plaasrolstoel, ’n draadbinder en ’n groentefynmaker in gemeen? Dit was alles deel van die 31 inskrywings in vanjaar se Boereplanne-kompetisie, aangebied deur Graan SA, Omnia en Landbouweekblad. Tydens die...

Australië-besoek ’n belegging in kanola

Omdat die beskikbaarheid van kanolasaad ’n kroniese probleem in Suid-Afrika geword het, het Graan SA besluit om ’n afvaardiging na Australië te stuur aangesien byna alle kanolasaad wat in Suid-Afrika geplant word van Australië...

Nuwe rekords verhoog die opbrengsplafon

Die wyer keuse van nuwe, verbeterde kultivars, asook aangepaste produksie- en bestuurspraktyke en goeie weersomstandighede wat in die 2024/2025-seisoen geheers het, het alles daartoe bygedra dat produsente oor die algemeen hoër graanopbrengste kon realiseer...

LATEST EDITION