Voedselsekerheid in Suid-Afrika daal

Die bekostigbaarheid van en toegang tot basiesevoedsel het in die afgelope jaar ’n knou gekry in Suid Afrikaanse huishoudings. Dit is volgens die negende jaarlikse Globale Voedselsekerheidsindeks (GFSI) geborg deur Corteva Agriscience, wat op...

Dié basiese diensvoorwaardes geld vir plaaswerkers

Deel 2 Produsente speel ’n belangrike en deurslaggewende rol in Suid-Afrika, maar dit is soms besonder uitdagend om ’n produsent te wees. Die meeste bedrywe is onder druk, maar benewens ekonomiese en kommersiële druk word...

Oorskakeling na sonkrag: Waar begin ek?

Ons het oor die laaste paar dekades so gewoond geraak aan Eskom wat elektrisiteit voorsien dat ons skrikkerig is vir die gedagte om alternatiewe energiebronne te oorweeg. Die tegnologie is vreemd en die vrees...

Oplossings vir platteland wys ware Suid-Afrika

Ek probeer al my emosies en die feite in my kop ontlont na twee dae se hoë-impakstories. Landbouweekblad en Senwes se Oplossings vir SA se Platteland-konferensie in Februarie op NAMPO Park was ’n droom...

Burgerlike en onregmatige arrestasies: Wat sê die wet?

Landelike veiligheid staan sentraal tot die skep van welvarende landelike ekonomieë. Tydens Landbouweekblad en Senwes se Oplossings vir SA se Platteland-konferensie wat in Februarie op NAMPO Park aangebied is, was dit opmerklik hoeveel van...

What to do when someone applies for mineral rights on your land

Landowners or lawful occupiers of property often ask what they should do when someone else applies for mineral or petroleum resource rights (or related approvals) on their land. As a producer, it is necessary...

Precision farming drones are not just about flying

‘Drones have become increasingly popular in agriculture, where they have proven to be valuable tools for precision farming. In South Africa, the use of drones in agricultural practices, specifically for spraying pesticides, has gained...

Can Foskor produce a turnaround?

It is estimated that Foskor’s Phalaborwa mines hold ore reserves of more than 1,5 billion tons of some of the best phosphoric rock in the world. This is equivalent to 92 more years of...

Globale kragkrisis stimuleer innovasie

Produsente landswyd is dit eens dat dit die moeite werd is om alternatiewe bronne van elektrisiteit in te span – ongeag van die grootte van die boerdery of tipe opwekkingstelsel. Dit is egter noodsaaklik om...

Hulle neem die tuig op

Dit was John C. Maxwell wat geskryf het: “Die beste leiers word gevorm deur die uitdagings wat oor hul pad kom.” Met die vele uitdagings wat landbou tans moet trotseer is die keuse van...

LATEST EDITION