Robuuste groentjie “onttroon” berugte peulaalwurm
Dit het alles begin met ’n siek grondboonplant waarvan daar eintlik net foto’s geneem moes word om peulaalwurmskade te illustreer… Dit is die jaar 2016 en Suid-Afrikaanse nematoloë is op die punt om ’n...
Biosecurity in action: managing risk on South African farms
Every day, producers work hard to protect their crops from threats they can see – drought, pests, diseases, weeds. But some of the biggest risks are the ones that arrive quietly,
often unnoticed, until the...
Lupin production shows great potential for western cape
Lupins represent a cool-season crop that may grow in regions where soybeans would not prosper. In the early years of lupin production, lupin grains were grown in rotation with other crops such as cereals....
Certified seed wins the race
Seed represents culture, tradition, diversity and – most of all – life. It enables survival through the production of diverse, healthy food.
As the global population continues to grow, the need to produce more seed...
GROEN PITTE se effek op PERS VAN SOJABONE
Groen sojabone is bone wat geoes word voordat hulle ten volle volwassenheid bereik het. Dit kan ’n noemenswaardige impak op die sojaboonekstraksieproses hê, veral as daar gekyk word na olie- en proteïenekstraksie.
Hier is ’n...
A practical guide to weed identification
Weeds grow in the wrong place at the wrong time, competing with crops for water, nutrients, and light, thereby reducing crop yield and quality. Effective weed control remains a major challenge due to the...
ONKRUIDWEERSTAND – bewaringslandbou se grootste uitdaging?
Enige toekoms waarin bewaringslandbou die voortou in gewasproduksie neem, vereis ’n drastiese heroorweging van hoe produsente onkruidbeheer benader.
Die groeiende weerstandigheid van probleemonkruide teen chemiese onkruiddoders wêreldwyd was ’n herhalende tema op die negende Wêreldkongres...
Graanverbouing in die toekoms: Maak gereed vir verandering
Die mens moet gereeld aanpassings maak bloot omdat sy omgewing verander het – die oorlog in die Midde-Ooste het dit weer onteenseglik bewys. Produsente se afhanklikheid van olie en die feit dat hulle slegs...
Saailingverwelksiekte: die stil saboteur van saad tot saailing
Saailingverwelking van graangewasse kan ’n wesenlike probleem wees tydens saailingstadium en die volle impak van hierdie siektekompleks verdien meer aandag. Saailingverwelking beïnvloed plantdigtheid, saailingkrag en kan ’n negatiewe invloed op opbrengs hê. In baie...
ONDERGRONDSUURHEID beperk steeds opbrengste
Grondversuring sal altyd deel wees van intensiewe saaiboerdery. Die versuringsproses kan egter bestuur word om te verseker dat opbrengsverliese so ver moontlik beperk word. Bestuurspraktyke wat gebruik kan word om versuring te vertraag, sluit...















