Peperduur pryse maak insetaankope ’n ware kuns

Suid-Afrika is op die drempel van die nuwe somergraanplantseisoen. Produ­sente wat nog nie insette aangekoop het nie, staan voor ’n moeilike besluit: Koop hulle nou ten duurste aan of wag hulle tot insetpryse moontlik...

Producers can influence the availability of NEW and IMPROVED plant varieties

Investment in plant breeding and the development of innovative technologies and breeding techniques that help breeders develop improved crops, are two of the key elements that enable producers to realise good yields and, in...

Byvoegmiddels het groot rol in gewasbeskerming

Elke gewasbeskermingsproduk (GBP) het ’n sekere potensiaal wat dit kan bereik as alles perfek is. Ongelukkig is daar omgewings- en ander faktore wat veroorsaak dat die GBP nooit hierdie volle potensiaal bereik nie. Waterkwaliteitsfaktore soos...

Palmer amarant – die druppel wat dreig om te word

Die multi-onkruiddoderweerstandige misbredie, Palmer amarant (Amaranthus palmeri) (Foto 2) is gedurende Maart 2018 vir die eerste keer in Suid-Afrika in die Douglas-omgewing van die Noord-Kaap positief geïdentifiseer. Sedertdien is meer populasies langs die Limpoporivier...

Biotech seed – what you need to know

South Africa has a long track record with biotech seed and producers across the farming spectrum often choose this seed option even though it can be a major contributor to the cost of overall...

’n Wenkombinasie van koringkultivars vir besproeiing

In die onderskeie besproeiingsgebiede is Pannar letterlik ’n “eenstopsaadverskaffer”. Hul pakket spog met lentetipe-besproeiingskultivars met hoë opbrengspotensiaal wat in vier groeiklasse verdeel word, naamlik vinnig, medium-vinnig, medium en medium-laat. Die pakket bestaan uit PAN...

CHEMIEPRYSE: Internasionaal lyk die prentjie beter

Suid-Afrika se landbouchemiebedryf is 100% afhanklik van invoere om aan plaaslike vraag te voldoen. Net toe die situasie aan die verbeter was nadat die wêreld se waardekettings deur die Covid-pandemie omvergegooi is, het Rusland...

Weerstandige kanariegras moet dopgehou word

Kleinsaadkanariegras (Phalaris minor) is oorspronklik afkomstig vanaf die Mediterreense gebied. Dit kom in meer as 60 lande wêreldwyd (Figuur 1) en ook wydverspreid in Suid-Afrika voor. Dit word nie normaalweg be­skou as ’n mededinger...

Plant breeding innovation opens new doors

Global food security demands the development of innovative technologies and breeding techniques to develop improved crops that can increase and secure food production on arable land available for agriculture without increasing the use of...

Verlaag beurtkrag se impak op besproeiing

Dit is so dat beurtkrag veral vir besproeiingsprodusente baie geld kos. Nie net word opbrengs benadeel nie, maar as die krag by spilpunte en pompstasies nie reg afgesit word nie, kan pompe beskadig word....

LATEST EDITION