Tillage and Sclerotinia in oilseed crops: solution or setback?

For decades, the effectiveness of tillage systems in managing diseases caused by Sclerotinia sclerotiorum has remained a subject of debate among researchers and producers alike. Central to this debate is the position of sclerotia...

WHY PRODUCERS SHOULD ADHERE TO ACT 36

Food safety and safe production of agricultural products are very important. Act 36 of 1947 (Fertilizers, Farm Feeds, Agricultural Remedies and Stock Remedies Act) plays an integral role in facilitating this process in combination...

Strategies fiks, takties rats wanneer El Niño die reëls verander

Lank voordat die eerste saad in die grond geplaas word, is ’n graanprodusent reeds besig om besluite te neem. Watter gewas en kultivar moet geplant word? Hoeveel grondvog is beskikbaar? Wat is die verwagte...

Kan stikstofbemesting op mielies besnoei word?

As wêreldgebeure die prys van ’n uiters be-langrike inset soos stikstof­kunsmis ver­hoog, word die vraag onwillekeurig ge­vra of die toedieningspeil daarvan op mielies nie verlaag kan word sonder om die graan­op­brengs te benadeel nie....

CLEARING NATURAL VEGETATION: a legal and practical guide for SA producers

When assessing a piece of land that has never been ploughed, a producer will often focus on the potential: more crops, expanded grazing, or new infrastructure. In South Africa, the decision to clear natural...

Grain sorghum diseases: lessons from three growing seasons

Disease surveys provide an opportunity to look beyond individual fields and production seasons to build a broader picture of the diseases affecting grain sorghum production. Over three years (2023 to 2025), sorghum fields across...

Skape, lusern en mielies – die dinge wat geld inbring

In die Reitz-distrik is daar twee produsente wat reeds die voordele van ’n skaap-lusern-mielie-wisselbou­stel­sel ervaar: Willie Roux en Neil Claassen (Graan SA-Raadslid). Beide hierdie produsente is dit eens dat hierdie stelsel hul winsgewendheid verhoog...

ONKRUIDBEHEER in ’n moontlike droogtejaar

Produsente is in ’n bevoorregte posisie om bogemiddelde oordragvog te hê vir die komende seisoen. Vog moet egter reg bestuur word om die moontlike El Niño se impak op somergewasse so laag as moontlik...

SA’s poultry industry: from crisis to growth

For a decade leading up to 2019, South Africa’s poultry industry was in distress. Year after year, production declined while imports continued to grow, placing immense pressure on local producers and threatening one of...

El Niño en die mielieplantvenster

Daar word verwag dat ’n baie sterk El Niño-gebeurtenis tydens die somergroeiseisoen van 2026/2027 sal plaasvind. Droër en warmer toestande oor die somerreënvalgebied van Suid-Afrika gedurende die somer is tipies tydens El Niño, en...

LATEST EDITION