Laer olie-inhoud pootjie plaaslike sonneblombedryf

Die internasionale mark vir sonneblom­saad is besig om aansienlik uit te brei as gevolg van die vinnige toename in die gebruik van sonneblomolie danksy verbruikers se toenemende gesondheidsbewustheid. Die Suid-Afrikaanse sonneblombedryf is egter nadelig...

The effects of heat and cattle digestion

Part 2: Sclerotinia The South African Sclerotinia Research Network (SASRN) was established to increase collaboration between the research community and industry on Sclerotinia diseases. Over the past few years, researchers within the SASRN conducted research...

Mengsels – beïnvloed dit effektiwiteit of nie?

Die gebruik van onkruiddodermengsels neem toe en verander boonop teen ’n toenemende spoed. Waar hulle vroeër hoë dosisse van ’n enkele onkruiddoder toegedien het, gebruik produsente deesdae lae dosisse van tussen drie en vyf...

Goeie tydsberekening is goud werd

Vir die tweede opeenvolgende jaar is Japie Breedt van Bapsfontein as een van die wenners in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie aangewys. Vanjaar het hy met die louere in die afdeling vir mielies in die...

Wisselbou – goed vir die natuur, swaar op onkruid

Onkruidbeheer is een van die belangrikste aspekte van gewasverbouing, maak nie saak waar of waarmee geboer word nie. Oor die algemeen het insetkoste die laaste klompie jare die hoogte ingeskiet en gevolglik is die...

Gaan só te werk met mengsel van dekgewasse

Dekgewasmengsels word hoofsaaklik saamgestel uit ’n kombinasie van gewasse om ’n sekere doel en funksie in en op die grond te verrig. Dit is daarom belangrik dat dekgewasse nie as ’n standaardmengsel aangekoop word...

White mould – a dark cloud over soybean production

Sclerotinia stem rot, also known as white mould of soybean, is caused by the fungal pathogen Sclerotinia sclerotiorum and is a common, widespread and destructive disease in soybean production areas in South Africa. The disease...

Knap waterbestuur laat tonne styg

Deur hul watertafelgronde in die Hoopstad-distrik korrek te bestuur, het Kobus en Neels Eksteen daarin geslaag om vanjaar ’n rekordmielie-oes te stroop. In die afdeling vir mielies wat in die watertafelgebied verbou word, het die...

’n Rewolusie in sojaboonproduksie is hier

Daar word verwag dat Intacta® RR2 PRO die hoeksteen in Bayer se volgende generasie sojaboonproduksie in Suid-Afrika gaan word. Hierdie nuwe eienskap verteenwoordig ’n unieke mylpaal vir Suid-Afrikaanse produsente, aangesien dit die eerste geneties...

Mielieboere “kan nie fout maak” deur sojabone in te sluit

Die Suid-Afrikaanse sojaboonbedryf kort ’n broodnodige impetus. Om opbrengste egter wesenlik te verbeter, sal produsente ’n paar kopskuiwe moet maak oor hoe hulle hul gewasproduksiestelsels en grond hanteer. Dit was die boodskap in ’n...

LATEST EDITION