Die moets en moenies van lugbespuiting

April 2020 – Landbougewasse beleef ’n konstante aanslag van plantplae, -siektes en onkruide wat hul gesondheid uitdaag. Produsente se winsgewendheid erodeer indien hierdie ongewenste elemente nie behoorlik en betyds bestuur word nie. Plaagdoders of...

Kwantifiseer impak van swakker WM-grade

28 Oktober 2020 – Witmielies speel ’n belangrike rol in die plaaslike konteks, aangesien dit as stapelvoedsel vir ’n groot deel van die land se bevolking dien. Die meeste plaaslik verwerkte witmielies word gemaal tot...

Oesskattingskomitee: Noodsaaklikheid van data

Junie 2017 – Die oesskattingsproses in Suid-Afrika word deur die Oesskattingskomitee, wat deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DLBV) gefasiliteer word, uitgevoer. Die komitee is betrokke by die skattings van beide somergraan-(wit-...

Die geloofwaardigheid van SAGIS-inligting onder die loep

Junie 2017 – “SAGIS gebruik file 13 om sy boeke te laat klop.” Hierdie was die interessante uitlating wat ‘n ruk gelede op sosiale media verskyn het – en wat beslis verdere selfondersoek binne die...

Levy to help improve breeding of self-pollinated crops

March 2018 – 'The agricultural industry cannot be self-sufficient when 70% of wheat and 80% of soybeans are planted with farm-saved seed. This will lead to less investment in new cultivars and breeding programmes,...

Groot deurbraak vir sojaboonbedryf: Só werk die heffing

September 2018 – Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye het op 22 Junie vanjaar ‘n statutêre heffing op sojabone goedgekeur, waarvolgens saadmaatskappye vergoed kan word vir hul prestasie in die sojaboonsaadmark. Die heffing...

Nuwe in- en uitvoerinligting: Wat beteken dit?

Oktober 2018 – Sedert die deregulering van die bemarkingswet in die laat 1990’s geld die vryemarkstelsel in die plaaslike graanmarkte. Dit het veroorsaak dat die hele dinamiek rondom die bemarking van graan vir produsente...

Oesskattings in perspektief

Februarie 2019 – Die doel van die Oesskattingskomitee is om betroubare, akkurate, objektiewe en onpartydige oesskattingstatistieke vry te stel tot voordeel van al die rolspelers in die sektor, inter alia, produsente, finansiële instellings, insetverskaffers,...

Relevansie van Graan SA-heffing gemeet teen ander kommoditeitheffings

Februarie 2019 – In die landbou-omgewing is dit alom­bekend dat alles gemeet word ten einde goed deurdagte besluite te neem. Dit word in studiegroepe gedoen, in ekonomiese buro’s en selfs in Graan SA se...

Teling-en-tegnologieheffing op sojabone: Algemene vrae en antwoorde

Mei 2019 – Waarom ’n heffing op sojabone? Vir baie lank het plaaslike sojaboonprodusente nie toegang gehad tot die nuutste GMO-tegnologie en genetika nie. Dit sal na dese verander, aangesien die sojaboonbedryf nou ’n stelsel...

LATEST EDITION