Stikstof kan mielies maak of breek

My mielies is geel! Wat kan die probleem wees? Die maklike antwoord is dat die grond nat is en dat die stikstof geloog het. Die waarheid is dat die stikstof wel kon loog. Loging is...

Vroeg begin is half gewin – herfsbespuiting van onkruid wérk

Onkruid onttrek vog en voedingstowwe uit die grond en winteronkruid in veral die somersaaigebiede doen dit besonder goed. Hierdie winteronkruide ontkiem gewoonlik in die laat somer en herfs, terwyl die lande met ongeoeste gewasse...

VSA-ervaring goed vir jong produsente

Al hoe meer jong Suid-Afrikaners sprei hulle vlerke op soek na werksgeleenthede oorsee. Dit is veral in Amerika waar daar in landbou vele geleenthede is. So vertel Dillon de Vries, ’n jongman van Secunda, wat...

PIETER TALJAARD: NEW CEO OF GRAIN SA

Grain SA today announced that Dr Pieter Taljaard is appointed as the organisation’s new CEO. He will take over the reins from Jannie de Villiers from 1 September 2021 following Jannie’s earlier announcement that...

4IR trends and impact on the grain industry

Industrial revolutions occur when new technologies and world views introduce significant shifts in economic systems and social structures. Technology advancement increasingly transforms the way we work, live, communicate, travel and socialise, which could fundamentally...

Herstelwerk – maak jou somme só

Dit is amper weer tyd om die jaar se groot besluite te neem. Watter gewasse moet geplant word en hoeveel gaan dit kos om hierdie gewasse te verbou? Een van die belangrikste aspekte om in...

OFM NAMPO Park Kersmark – aansoek vir stalletjies nou oop

Graan SA het besluit om vanjaar voort te gaan met reëlings vir sy OFM NAMPO Park Kersmark wat beplan word vanaf 24 – 27 November 2021 op NAMPO Park buite Bothaville. Elke NAMPO-uitstaller wat voel...

Wurmplae wat kan pla

Water is ’n lewegewende element waarsonder geen organisme op aarde kan bestaan nie. Wanneer water egter aan sekere temperature gekoppel word, kan dit tot landbouplae lei. Dis alombekend dat weerpatrone plantpeste se voorkoms en...

Uitdagings maak dié planmaker ’n beter produsent

Vir Bernard Rabe, 2019 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finalis, gaan boerdery oor improvisasie om probleme op te los en uitdagings motiveer hom om sukses na te streef. Sy lewensuitkyk – ’n boer maak...

Komende seisoen dalk ’n inhaalkans vir produsente

Landbou in Suid-Afrika het die afgelope paar produksieseisoene baie wisselvallige klimaatsomstandighede ervaar, wat strek vanaf uiterste droogtes met besonder hoë tempe­ratuureenhede tot rekordoeste met reën wat net op die regte tyd voorgekom het. Volgens Statistieke...

LATEST EDITION