Die doppie

Beste Grootneef Die doppie staan al ’n week op my lessenaar. Nou en dan word dit liggies tussen die vingers geroer en teen die lig betrag. Vir die fynproewer ontsluit dit geure van kordiet, tentseil...

Om ’n droom te leef

Beste Grootneef Ek gesels verlede week met ’n bekende radioman met ’n helder en soepel Engelse aksent. ’n Stem wat die handelsmerk van verskeie radiostasies en TV-programme geword het. Jy kan maar sê, ’n Engelse...

Die lelie

Beste Grootneef Die ander dag kry ek ’n lekker gesels-WhatsApp van ousus wat in die vreemde wêreld van Ras al Khaimah woon. In die boodskap word vertel dat die temperatuur halfses die oggend al die...

A caregiver who is a true inspiration

The 2022 Grain SA/Absa/John Deere Financial Subsistence Farmer of the Year, Vinah Khuphukile Mazibuko (62) from KwaZulu-Natal, became aware of the importance of agriculture when she was in her twenties. She observed how families...

Mentoring is a great way to keep learning

Dulce Ruby, the founder of the blog Soul Traveler, said that the beautiful thing about life is that we will never reach an age where there is nothing left to learn, see or be....

Die getooide jagter

Beste Grootneef April was die maand van die groot waters deur die Vrystaat. Spruite het hoogwater gevloei en damme het oorgeloop. Strome van seën. Uit Hennenman se wêreld laat weet neef Jaco dat in November...

‘To become remarkable, you must hold yourself accountable’

Clifford Mthimkulu (32) believes that if you want to farm, you have to be passionate, determined and willing to work hard – otherwise you won’t succeed. “To become remarkable, you must hold yourself accountable,’...

Om langsaam te haas

Beste Grootneef Klaas Vakie het die aand vooraf behoorlik met sy emmer slaapsand gedraal. Was alles gepak? En was daar genoeg kos vir Woef? Was die venster oop genoeg sodat Kiets kon in en uit?...

A finalist who is proud to be a farmer

Jacob Tshabalala (34) was one the finalists in the 2023 PGP/Absa/John Deere Financial New Era Commercial Farmer of the Year category. He believes his success is built on three cornerstones – passion, good planning...

LATEST EDITION