Mentorship creates a platform for growth

Although Liana Stroebel, Grain SA’s provincial co-ordinator in the Western Cape, is not a mentor in Grain SA’s Farmer Development Programme, she might as well be seen as one. According to the definition, a...

Julie

Beste Grootneef Julie het so ’n lekker vol klank aan hom. Dit sê waar jy jou met die meetsnoere van seisoene bevind – met ’n halwe jaar agter die rug en met oestyd in volle...

Proper preparation prevents poor performance

‘Be always prepared to face the unexpected, because it is your ability to deal with the circumstance that determines your capability.’ These words by Rajiv Rain, chairman of GQG Partners, an independent asset management...

“I like your humble spirit”

Beste Grootneef Dit was op ’n Donderdag toe ons by die “Friday Market” gestop het. Iewers op die pad tussen Ras al Khaimah en Fujairah. In die middel van die woestyn, aan die voetheuwels van...

Afskeid van ’n papierkoerant

Beste Grootneef Die wêreld waarvoor ons grootgemaak is, bestaan in vele opsigte nie meer nie. Die Volk se Blad was vir meer as 100 jaar deel van die Vrystaters se douvoordagroetine. Die reuk van ’n...

‘To become remarkable, you must hold yourself accountable’

Clifford Mthimkulu (32) believes that if you want to farm, you have to be passionate, determined and willing to work hard – otherwise you won’t succeed. “To become remarkable, you must hold yourself accountable,’...

Mentoring is where the real work gets done

The American financial advisor, Suze Orman, says the key to being a good mentor is to help people become more of who they already are. It seems that the Grain SA Farmer Development Programme...

Die doppie

Beste Grootneef Die doppie staan al ’n week op my lessenaar. Nou en dan word dit liggies tussen die vingers geroer en teen die lig betrag. Vir die fynproewer ontsluit dit geure van kordiet, tentseil...

It is about more than agriculture

Graeme Engelbrecht is the development coordinator at the Grain SA Dundee office in KwaZulu-Natal. He supervises and manages the mentors in this area and takes care of all the necessary administrative tasks. He sees a...

Hoe jy onthou wil word

Beste Grootneef Buskruit het die mensdom verander. Onherroeplik. Van Kublai Khan se tyd af. Die vreemde ding is dat buskruit lank reeds deur die Sjinese gebruik is vir oorlog en vuurwerke voordat die Europeërs daarvan...

LATEST EDITION