Record crops and growing carry-over stocks: Why then are SA exports slow?

2026/07/22 SOUTH AFRICA FINDS ITSELF IN THE POSITION OF PRODUCING YET ANOTHER RECORD MAIZE AND SOYBEAN CROP. HOWEVER, DESPITE THE LARGE SURPLUSES AVAILABLE FOR EXPORT, DEEP-SEA EXPORTS HAVE FAILED TO GAIN THE MOMENTUM THAT MANY...

Market reflects cautiousness despite expected record crop levels

THE SALES OF AGRICULTURAL MACHINERY ARE OFTEN REGARDED AS AN INDICATOR OF PRODUCER CONFIDENCE IN THE AGRICULTURAL SECTOR. WHEN COMMODITY PRICES ARE FAVOURABLE, PRODUCTION PROSPECTS ARE POSITIVE, AND PROFITABILITY IMPROVES, PRODUCERS ARE GENERALLY MORE...

Winter

Beste Grootneef Nou ja, ons neef in die wildtuin kon op sy vingers aftel wat die oggendrit opgelewer het: wildebeeste, rooibokke, vlakvarke, rooibokke, koedoes, rooibokke, twee hiënas, olifante, rooibokke en – wraggies – leeus! Ai,...

ʼn Nuwe seisoen

Beste Grootneef Die winter het net na vyf die middag lang skaduwees oor die werf gestoot terwyl die son oor die westerkim wegsak. Uit die vlei stu die koue lug met ysige vingers bult op...

Spotprent – September 2026

Teen die agtergrond van ernstige reëntekorte wat die Swartland se koringoes en Suid-Afrika se produksie­vermoë bedreig, het Graan SA ’n dringende beroep op die regering gedoen vir bekostigbare oesverse­kering. Alhoewel die 2026-produksiesei-soen met belowende...

Landbouchemie: regulatoriese ontwikkelinge, internasionale pryse en plaaslike markrealiteite

GEWASBESKERMINGSMIDDELS SPEEL ’N ONMISBARE ROL IN MODERNE GRAANPRODUKSIE DEUR PRODUSENTE TE HELP OM OPBRENGSTE TE BESKERM, RISIKO TE BESTUUR EN VOEDSELSEKERHEID TE ONDERSTEUN. Die landbouchemiese bedryf funksioneer egter in ’n kom­plekse omgewing waar internasionale markkragte,...

Ruoliepryse en risikopremies raak produsent se sak

2026/08/19 ONLANGSE MARKTOESTANDE HET PRODUSENTE EN DIE BREËR LANDBOUSEKTOR HERINNER DAT DIE KOSTE OM GRAAN TE SKUIF NIE ALLEEN DEUR TERMYNKONTRAKTE EN DIE EFFEKTEBEURS BEPAAL WORD NIE. Brent-ruolie het die afgelope paar maande ’n al hoe...

Strooptyd en ’n plaasnooi

Beste Grootneef Met die Vrystaatse stroopseisoen agter die blad, kry ons nou kans om die vere reg te skud in die aanloop tot planttyd. Die stroper en tapkarre staan weer op hul plek in die...

LATEST EDITION