[tdc_zone]

ONLANGSE ARTIKELS

Konferensie fokus op navorsing

Agri SA se Kommoditeit- en Korporatiewe Kamer het onlangs ’n insiggewende konferensie oor landbounavorsing en -ontwikkeling by die Universiteit van Pretoria (UP) aangebied. Breedvoerige...

GEWILDSTE

Bewaringslandbou

Maak dit ’n verskil aan die produksie-effektiwiteit van koring? Droëlandproduksiestelsels in die Wes-Kaap en meer spesifiek die Swartland-streek, is tradisioneel gebaseer op koringverbouing. Monokultuurverbouing het...

FOTO KOMPETISIE

Junie 2019 Wenners

Eerste
Chrismari van der Westhuizen van Loeriesfontein se foto van oom Klaas se bekwame hande met die skeerskêr, besorg aan haar die prysgeld van R1 500.

Tweede
Die foto van klein Simoné Kotze van Frankfort beeld kinderlike vreugde na die reën uit. Pa Nicolaas het die tweede plek ingepalm met dié foto.

Derde
Marina Pierneef van Rietvalleirand se foto wat op ’n plaas naby Bapsfontein geneem is en wys hoe ’n hanslam gevoer word, het die derde plek verower.

[td_block_social_counter custom_title=”BLY GEKONNEKTEER” facebook=”grainsa” twitter=”grainSA” open_in_new_window=”y”]
- Advertisement -

Die orrelpype

Beste Grootneef Sondagoggend in die kerk. Die orrel speel ’n sagte melodie terwyl gesinne uit die wyke die banke vul. Hier en daar kraak ’n...